Skip to main content

Chemie-studente spaar 3000 liter water per week in lab

Drie Chemie-studente aan die Universiteit Stellenbosch (US) het die waterverbruik van hulle laboratorium met ten minste 3 000 liter per week laat afneem. En dit...

Help ons om R99 999 in 99 dae in te samel

Die Universiteit Stellenbosch (US) is gereed vir sy 100ste verjaarsdag in 2018! En watter beter manier om almal opgewonde te maak oor die komende...

Suid-Afrika se langpootbye só aangepas om bokhoringblomme te bestuif

Nuwe navorsing van die Universiteit Stellenbosch (US) in Suid-Afrika toon dat ‒ in 'n buitengewone geval van aanpassing ‒ die uitermatige lang voorpote van die...

Ondersteun studente in nood

Voedselonsekerheid is 'n werklike, maar dikwels stille stryd wat studente daagliks voer. Daarom is beurse wat spesifiek bedoel is om etes aan behoeftige...

Vryheid van uitdrukking en sosiale media

​Die Handves van Regte van die Grondwet van Suid-Afrika bepaal: “Elkeen het die reg op vryheid van uitdrukking, waarby inbegrepe is: die vryheid van die pers en...

Stewige hupstoot vir US-beursfondse

Amper R7 miljoen van die Moshal-beursstigting, R3,7 miljoen van Eskom en R1,8 miljoen van FNB… Dít is slegs 'n paar van die vele skenkings wat die Universiteit...

US polimeerwetenskaplike wen gesogte medalje

Prof. Harald Pasch, uitgelese professor wat ook die SASOL navorsingsleerstoel in Analitiese Polimeerwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US) beklee, het...

Nuwerwetse laser gebruik om voëls saggies by graanproewe te verjaag

Diegene wat al graanteeltproewe uitgevoer het sal weet dat voëls heelwat skade aan jong plante kan aanrig. Elke planteteler het maar sy of haar unieke manier om...

Meisies hoor ingenieurswese is veeleisend, uitdagend en OPWINDEND

"Mense het baie respek en bewondering vir meisies wat 'braaf' genoeg is om die uitdaging te aanvaar om ingenieurswese te studeer," sê Larissa Tredoux, 'n...

Hou Tygerberg Veilig - Ontmoet vir Romeo Olivier

​My naam is mnr Olivier en ek maak deel uit van die Tygerberg Kampusbeheer-span. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom besoek ons in die beheerkamer onder...
Subscribe to