Skip to main content

Stuttgart Uitruil Student besoek UCM

Robert Hemmeter, 'n MSc student ingeskryf by die Universiteit van Stuttgart, het besluit om sy projek te doen in die laboratoria van die Eenheid vir Konstruksie...

Discovery-toekennings gee navorsing oor landelike gesondheid ʼn hupstoot

Twee kliniese assistente in huisartskunde van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs ʼn welkome finansiële...

Neem die volgende sewe generasies in ag – US inheemse leier

Verwys asseblief na die Engelse webblad vir ʼn opsomming van die lesing Foto: Patric Tariq Mellet, Pearl Means, Prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak...

Ouer mense kwesbaar vir wanvoeding

​ Veroudering word geassosieer met veranderinge in voedingstofvereistes en dieetgewoontes, wat die risiko van voedingstekorte in veral arm gemeenskappe en...

Sagtevrugtebedryf erken prof Leopoldt se bydrae tot die landbousektor

Prof Leopoldt van Huyssteen, Uitvoerende Bedryfshoof van die Universiteit Stellenbosch en voormalige dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe, het die Suid...

Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 27 September 2017)

​Die derde geskeduleerde vergadering vanjaar van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag 27 September 2017 plaasgevind. Die Raad het die...

Ankerinstellings in Stellenbosch vat hande vir inklusiewe ontwikkeling

Ankerinstellings in Stellenbosch moet saamwerk om ontwikkeling tot voordeel van alle inwoners van dié dorp te bevorder.​ Só het deelnemers aan ʼn gespreksessie...

Navorsing bekyk die verband tussen PTSS en bakterië in die dermkanaal

​Suid-Afrika is een van 10 lande wêreldwyd waar meer as 70% van die bevolking aan trauma bloot gestel word in hulle leeftyd. Hierdie traumatiese ervarings dra...

Kollig op Sosiale Impak by die Universiteit Stellenbosch

Dis is 'strategies noodsaaklik' vir die Universiteit Stellenbosch (US) om 'n sosiale impak te hê en só relevant te bly. Dit is die siening van prof. Nico...

Beraad bied afrigters die geleentheid om te leer en netwerke te skep

Afrigters se posisie as invloedryke rolspelers in die lewe van sportlui is deur verskeie sprekers beklemtoon by 'n Sportafrigtingsberaad wat op 22-23 September...
Subscribe to