Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se topdosentkompetisie is Vrydag, 6 Oktober, met 'n glansryke geleentheid by Clos Malverne Restaurant buite...
Dr Bianke Loedolff, ʼn nadoktorale navorsingsgenoot aan die Universiteit Stellenbosch se Instituut vir Plant Biotegnologie, het onlangs haar navorsing by die...
Deelnemers aan die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe se OPTIMUS-program het op 9 Oktober bymekaargekom vir 'n spesiale geleentheid met die tema 'Aan...
ʼn Bekende Suid-Afrikaanse dokumentêre fotograaf, kunstenaar, aktivis en historikus; ʼn prominente mediese navorser wat baanbrekende navorsing vir ʼn MIV-entstof...
Die Bestuurskool van die Universiteit van Stellenbosch (USB) bied binnekort die Research meets Industry-geleentheid aan, waar USB se MBA-studente aanbiedings...
Behoorlike hidrasie is noodsaaklik vir goeie gesondheid en welsyn. Swak hidrasie kan ʼn mens se gemoed, konsentrasie en prestasie nadelig raak en is onlangs ook...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se studente wat uitsonderlik presteer het, is onlangs met Rektorstoekennings vir Uitnemende Prestasie vereer. Onder vanjaar...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se topstudente wat uitsonderlik presteer het in areas wat wissel van akademie tot leierskap, sport en sosiale impak, is...
Personeel van internasionale kantore by al vier universiteite in die Wes-Kaap het op Donderdag, 5 Oktober by die Universiteit Stellenbosch byeengekom. Die...