Prof Leopoldt van Huyssteen, Uitvoerende Bedryfshoof van die Universiteit Stellenbosch en voormalige dekaan van die Fakulteit AgriWetenskappe, het die Suid...
Die derde geskeduleerde vergadering vanjaar van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het Woensdag 27 September 2017 plaasgevind. Die Raad het die...
Ankerinstellings in Stellenbosch moet saamwerk om ontwikkeling tot voordeel van alle inwoners van dié dorp te bevorder. Só het deelnemers aan ʼn gespreksessie...
Suid-Afrika is een van 10 lande wêreldwyd waar meer as 70% van die bevolking aan trauma bloot gestel word in hulle leeftyd. Hierdie traumatiese ervarings dra...
Dis is 'strategies noodsaaklik' vir die Universiteit Stellenbosch (US) om 'n sosiale impak te hê en só relevant te bly. Dit is die siening van prof. Nico...
Afrigters se posisie as invloedryke rolspelers in die lewe van sportlui is deur verskeie sprekers beklemtoon by 'n Sportafrigtingsberaad wat op 22-23 September...
Jandré Marais, 'n meestersgraadstudent in Wiskundige Statistiek by die Departement Statistiek en Aktuariёle Wetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, was die...
Harsingskuddingbeserings in sport is algemeen, en ʼn nuwe eenheid by die Universiteit Stellenbosch sal hom daarop toespits om hierdie probleem deur navorsing en...
Matthew Mayne, 'n PhD student in aardwetenskappe aan Stellenbosch Universiteit (SU), sal Suid-Afrika verteenwoordig in die Young Persons' World Lecture...
'n Span navorsers van die Department Ondernemingsbestuur het onlangs die Suider-Afrikaanse Instituut vir Bestuurswetenskaplikes (SAIMS) se 29 ste konferensie te...