Skip to main content

US en Departement van Verdediging teken Memorandum

Die Universiteit Stellenbosch (US) en die Departement van Verdediging het onlangs 'n Memorandum van Verstandhouding onderteken om die verhouding tussen die twee...

Vier Matie-studente se resep vir sukses

Toegewydheid, selfvertroue, deursettingsvermoë en losmaak van die gemaksone: dit is van die treffende eienskappe van die vier Universiteit Stellenbosch-studente...

Duitse afvaardiging besoek vernuwende MIV-toetsterreine in Kaapstad

​ʼn Hoëvlak-Duitse afvaardiging het die positiewe impak van MIV-toetsing in gemeenskappe eerstehands aanskou gedurende ʼn besoek aan gemeenskapstoetsterreine wat...

Fisher gereed vir uitdaging as Maties se atletiekafrigter

​Aangesien hy self 'n voormalige Matie is, het Maurice Fisher die geleentheid aangegryp om die hoofafrigter van Maties Atletiek te word. Fisher het...

Regter Zak Yacoob vanjaar spreker by Russel Botman Gedenklesing

Regter Zak Yacoob, afgetrede regter van die Konstitusionele Hof, is die spreker by die jaarlikse Russel Botman Gedenklesing. Die lesing ter nagedagtenis aan die...

Hemelbesem en Internasionale Woordeboekdag

Hemelbesem en Internasionale Woordeboekdag Maandag 16 Oktober is Internasionale Woordeboekdag. Dit is ook die dag waarop die Woordeboek van die Afrikaanse Taal...

Simmonds skitter vir Maties op krieketveld

​Die Steinhoff Maties-krieketspeler Kyle Simmonds is besig om sy drome in realiteit te verander. Simmonds is ‘n tweedejaar-student aan die Universiteit...

Opstelkompetisie bied studente die geleentheid om hul horison te verbreed

Nadat hy nie sy opstel vir verlede jaar se Schroders-opstelkompetisie betyds kon voltooi nie, het Ruan Erasmus, 'n meesterstudent in Ekonomie, ​daarvoor...

Genetiese navorsing kan mediese behandeling help verbeter

Nuwe kennis wat deur middel van genomika (die studie van 'n organisme se gene en hul funksies) geproduseer word, sal aanhou om effektiewe medisyne te lewer en...

Naamsverandering van JS Gericke Biblioteek

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat die JS Gericke Biblioteek voortaan bekend sal staan as Universiteit Stellenbosch Biblioteek Stellenbosch...
Subscribe to