Skip to main content

AvOL deelnemers van Skool vir Rekeningkunde in Top 6

Michiline Meyer en Wilmarie Grobbelaar van die Skool vir Rekeningkunde het hulle navorsingstuk “ Facilitating transformation in education: a multi-dimensional...

Só word geskiedenis gemaak: Onvertelde stories sien die lig danksy toelaag van R11.7m

Die onvertelde stories van Suid-Afrikaners wat in die verlede oor die hoof gesien is en deur die geskiedenis opsy gelaat is, gaan die lig sien te danke aan ʼn...

Landbouskrywers vereer Agriwetenskappe alumni

Twee oudstudente van die Fakulteit AgriWetenskappe is vir hul bydrae tot die landboubedryf uitgesonder tydens die jaarlikse streekswye kompetisies van...

Rol van die dermkanaalmikrobioom in posttraumatiese stresversteuring

Die bakterieë in jou dermkanaal kan leidrade bied oor of jy posttraumatiese stresversteuring (PTSV) ná ʼn traumatiese gebeurtenis sal ontwikkel. PTSV is ʼn...

Departementele voorsitters bevorder tot medeprofessors

Twee departementele voorsitters in die Fakulteit Opvoedkunde – dr. Nuraan Davids, voorsitter van die Departement Opvoedingsbeleidstudie, en dr. Michael le...

Noord-Kapenaars is die land se beste spellers in Afrikaans

Die Noord-Kaap is vanjaar die provinsie met die beste spellers. Tien van die dertig pryswenners in die Sanlam WOW Spelkompetisie se eindronde vir Afrikaans...

Blink toekoms wag op SciMathUS klas van 2017

"Die grootste geskenk wat jy aan vandag se jeug kan gee, is om hulle toe te rus met kritiese denkvaardighede en die vermoë om logies te redeneer, omdat hierdie...

US wetenskaplikes deur Royal Society of SA vereer

Die Royal Society of South Africa (bekend as die RSSAf) het Prof Bert Klumperman en Prof Guy Midgley ‒ twee wetenskaplikes aan die Universiteit Stellenbosch (US...

Suid-Afrikaners wil 'n nuwe land hê - Zackie Achmat

“Ons wil nie die post-1994 Suid-Afrika red nie – ons wil 'n nuwe land hê." Só het die aktivis en mede-stigter van die Treatment Action Campaign (TAC) Zackie...

SA by ʼn keerpunt

“Suid-Afrika is beslis by ʼn keerpunt en as dinge so aangaan, gaan ons oor 'n sosio-ekonomiese afgrond stort." Só het Temba Nolutshungu, direkteur van die Free...
Subscribe to