Of jy nou reeds vir die Kaapstadse Fietstoer van 2018 ingeskryf het, of dit moontlik nog oorweeg, waarom gebruik jy die geleentheid om fondse vir studentebeurse...
Die Universiteit Stellenbosch het verskeie intervensies om water te bespaar geïmplementeer - van die opvangs van gryswater vir hergebruik tot die grootskaalse...
Drie doktorale studente van die Universiteit Stellenbosch (US) is Woensdag (8 November 2017) in Johannesburg met L'Oréal-UNESCO Regional Fellowships For Women...
Wêrelddiabetesdag word op 14 November gedenk en 2017 se tema is Vroue en diabetes – ons reg op ʼn gesonde toekoms. Vroue is gewoonlik die primêre versorgers in...
Die slim watermeter, ontwikkel deur prof Thinus Booysen van die Departement Elektriese en Elektroniese Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch gaan...
Suid-Afrikaners hou van hul vleis soveel so dat ʼn maaltyd daarsonder nie as ʼn maaltyd beskou word nie. En dis nie net hoender, lam, bees of vark nie; ander...
'n Verbeterde weergawe van die beroemde Markowitz se teorema kan potensieel aangewend word om nie net die volgende finansiële krisis meer akkuraat te voorspel...
Nagenoeg 3 miljoen mense met chroniese nierversaking wêreldwyd ontvang niervervangingsbehandeling elke jaar. Maar tussen 4.9 miljoen en 9.7 miljoen benodig nog...
Me. Jana Botha, tans 'n nagraadse student in chemie, het die Fakulteit Natuurwetenskappe se Dekaansmedalje vir 2016 ontvang vir volgehoue besondere prestasie...
My naam is Wendy Barends en ek maak deel uit van die Tygerberg Kampussekuriteitspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer in die...