Skip to main content

Mag in hande van diegene met inligting – Prof Joseph Stiglitz

Diegene wat in vandag se inligtingsekonomie die inligting beheer, het ook meer mag. Só het prof Joseph Stiglitz van die Universiteit van Columbia en ook ʼn...

Internasionale erkenning vir US rekenaarwetenskaplike

Die Vereniging vir Computing Machinery, bekend as ACM, het Prof. Willem Visser van die Universiteit Stellenbosch (US) uitgesonder as een van 'n uitgesoekte...

Innovasie in wetenskapsonderrig by AvOL 2017

​Die Fakulteit Natuurwetenskappe het onlangs in totaal 12 aanbiedings gedoen by die jaarlikse Stellenbosch Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) se...

Op tipe 2-diabetes se spoor

​Diabetes is tans naas hartsiektes en MIV/vigs die grootste oorsaak van sterftes in Suid-Afrika. Die veelvuldige faktore wat dit veroorsaak is kompleks en om...

US fisioloog verkies tot IUPS se raad

Prof Faadiel Essop van die Departement Fisiologiese Wetenskappe by die US is deur die Internasionale Unie vir Fisiologiese Wetenskappe (IUPS) uitgenooi om te...

Beter bestuur van sportbeserings danksy Gevorderde Konkussie-eenheid

​​​Wat het Springbokkaptein Eben Etzebeth en sy All Black eweknie Beauden Barret, in gemeen? Albei het die afgelope maand die nuus gehaal weens konkussie. Voeg...

USAf reageer op die verslag rakende studentegelde

​ ​Die mediavrystelling van Universities SA

Wêreldkundiges in Kaapstad om veranderende MIV/VIGS-epidemie te bekyk

MIV/VIGS-kundiges van vyf kontinente oor die wêreld heen vergader van 13 tot 15 November 2017 in Kaapstad, Suid-Afrika, om die dinamiek van 'n veranderende MIV...

​Verslag van die kommissie oor universiteitsfooie

President Jacob Zuma het die verslag van die kommissie van ondersoek na universiteits- en hoër onderrig fooie amptelik bekend gemaak. Die kommissie, onder...

Jason Evezard: Hy raak sport (en studies) baas

By die onlangse Maties Sport-toekenningsaand is die Maties-waterpolospeler Jason Evezard twee keer na die verhoog geroep – een keer om volkleure vir sy...
Subscribe to