Skip to main content

US-student oorkom 2 hartoperasies om as fisioterapeut te gradueer

​Sy pa se afsterwe, twee opehartoperasies en finansiële uitdagings het Schwann Chavalala nie daarvan weerhou om sy BSc in Fisioterapie aan die Universiteit...

Uittredende prof Razeen Davids bevorder nefrologie in Afrika

Prof Razeen Davids, die Hoof van die Afdeling Nefrologie in die Universiteit Stellenbosch se Departement Geneeskunde, sien uit na sy aftrede aan die einde van...

Ontmoet Joel en Veer, die duo wat SASSA-bedrog oopvlek

Hulle is verseker die twee mees herkenbare eerstejaar rekenaarwetenskapstudente in Suid-Afrika. Veer Gosai (19) en Joel Cedras (18), eerstejaarstudente aan die...

Stampvol gradeplegtigheidsweek vir US met rekordoes kwalifikasies

​Die Universiteit Stellenbosch sien uit na 'n baie besige gradeweek en is besig met voorbereidings om 5 865 kwalifikasies – die hoogste aantal Desember...

€7,5 miljoen vir navorsing wat wiskunde en teoretiese rekenaarwetenskap kombineer

​Prof. Florian Luca, 'n getalteoretikus verbonde aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Wiskundige Wetenskappe, is een van drie hoofnavorsers wat...

Menseregtekonferensie fokus op grondwetlike aanspreeklikheid

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid het verlede week 'n belangrike konferensie aangebied wat menseregte en grondwetlike...

Van landelike wortels tot gesondheid-sorgvernuwer: Dr Vhudi Ravhutsi se missie om SA gesondheidsorg te transformeer

In die veranderende wêreld van Suid-Afrikaanse gesondheidsorg maak ʼn alumnus van die Universiteit Stellenbosch sy merk. Dr Vhudi Ravhutsi, wat sy mediese graad...

Wentzel taking parasport to new heights

Wentzel Barnard Sport Manager: Maties ParaSport Wentzel Barnard, an alumnus who studied at Stellenbosch University from 1987 until 1994, has a long history with...

Nadine our Matiepreneurs champion

Nadine Price Operations and Community Officer: SU LaunchLab Nadine is a stalwart at our Launchlab, one of the university’s path-breaking initiatives. At the LL...

Aloma’s contribution is no small feat

Aloma Fourie Planned Maintenance Manager in Facilities Management’s property services department. Aloma Fourie's contribution to Facilities Management over the...
Subscribe to