Skip to main content

Professor dra by tot UNESCO-verklaring oor die etiek van klimaatsverandering

Die 195 lidstate van die algemene vergadering van die Verenigde Nasies se Opvoedkundige, Wetenskaplike en Kulturele Organisasie (UNESCO) het by sy 39ste sitting...

CRUISE-gegradueerde as nuwe statistikus-generaal van SA aangestel

​Mnr Risenga Maluleke, ʼn gegradueerde van die Sentrum vir Streeks- en Stedelike Innovasie en Statistiese Eksplorasie (CRUISE), wat in die Fakulteit Lettere en...

HIV teiken ook die brein

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) het ontdek dat die menslike immuniteitgebrekvirus (MIV) tydens die vroeë stadiums van die infeksie ʼn direkte...

Wie en waar is die sigbare wetenskaplikes in Suid-Afrika?

Altesaam 211 wetenskaplikes in Suid-Afrika – minder as 1% van die wetenskaplike werksmag van die land – is geïdentifiseer as 'openbaar sigbaar' in 'n nuwe...

Navorsingstentoonstelling bevorder samewerking met industrie

By die Fakulteit Natuurwetenskappe se eerste navorsingstentoonstelling op Vrydag 17 November 2017, het navorsers en nagraadse studente ongeveer 50 plakkate...

US en Tennis Suid-Afrika kondig strategiese vennootskap aan

​Die Universiteit Stellenbosch (US) en Tennis Suid-Afrika (TSA) het die ondertekening van 'n strategiese vennootskapsooreenkoms met die doel om ’n nuwe...

Nuwe TSR wil 'betekenisvolle veranderinge' maak

Tevarus Naicker gaan in 2018 'n vyfdejaar- mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) wees...

Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 27 Nov 2017)

Die Universiteit Stellenbosch se vierde gewone Raadsvergadering van die jaar het op Maandag 27 November 2017 plaasgevind. Die Raad is oor ontwikkelings in die...

Kwaksalwery in die spervuur by US-kongres

​Die “teenmiddel" vir kwaksalwery en skynwetenskap is bewysgebaseerde gesondheidsorg gegrond op betroubare wetenskaplike navorsing, asook behoorlike...

Onderrig is ’n voorreg – Prof Nuraan Davids

Onderrig is 'n voorreg en 'n groot verantwoordelik – een wat Prof Nuraan Davids, voorsitter van die Departement Opvoedingsbeleidstudie in die Fakulteit...
Subscribe to