Skip to main content

Nashlie Christians se uitdagende reis na 'n mediese graad

Nashlie Christians se graad wat sy vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch ontvang merk die einde was van 'n uitdagende reis gevul met terugslae...

Die US en Shoprite-vennootskap bemagtig eerste groep datawetenskapgraduandi

'n Langtermyn vennootskap tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Shoprite Groep, het die eerste groep graduandi in die datawetenskapprogram in staat...

US vereer Amerikaanse ekonoom met eredoktorsgraad

Die Amerikaanse ekonoom en ekonomiese geskiedkundige, prof Deirdre Nansen McCloskey, is deur die Universiteit Stellenbosch (US) met ʼn eredoktorgraad vereer by...

Wes-Kaap se voorste onderwyser ontvang meesters by Universiteit Stellenbosch

​Die Wes-Kaap se voorste onderwyser, Llewellyn van der Ross, het nooit ʼn loopbaan in die onderwys beplan nie. “Ek het nie onderwys gekies nie, onderwys het my...

Telekommunikasie-sakeleier ontvang eredoktorsgraad in ingenieurswese van Universiteit Stellenbosch

Die tegnologie-entrepreneur en belegger Strive Masiyiwa, 'n baanbreker in die mobiele telekommunikasiesektor in Afrika, het vandeesweek (10 Desember 2024) 'n...

2024 Annual Report of the School of Accountancy

Geen Afrikaanse weergawe van hierdie artikel.

US-navorsers toets belowende nuwe preeklampsie-middel

Die Universiteit Stellenbosch het onlangs met 'n baanbrekende kliniese proef begin wat preeklampsie teiken, 'n lewensgevaarlike swangerskapskomplikasie wat...

Meesterstudie bring hoop vir veiliger, omkeerbare manlike voorbehoeding

'n Nuwe studie by die Universiteit Stellenbosch (US) toon dat 'n veiliger, doeltreffender en omkeerbare voorbehoedmiddel vir mans binne bereik is. Kyla Raoult...

Filantroop, bekroonde romanskrywer ontvang US-eredoktorsgrade

Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan die filantroop en entrepreneur, Wendy Ackerman, en die bekroonde roman- en kortverhaalskrywer, Damon...
Subscribe to