Skip to main content

Suid-Afrika se 2018-begroting en die belastingimplikasies daarvan

Die volgende artikel is deur Sibonelo Radebe geskryf en in The Conversation van 21 Februarie 2018 gepubliseer: Suid-Afrika se nasionale begroting van 2018 het '...

Hulde aan uitmuntende wiskunde-dosent

Die Universiteit Stellenbosch (US), die Fakulteit Opvoedkunde en die Departement Kurrikulumstudie betreur die dood van 'n uitmuntende wiskunde-dosent, Dr Helena...

Maties wen Dusi-titel

Ses maande nadat hulle hul visier op die Dusi-titel gestel het, het susters Jordan en Cana Peek hul doelwit bereik.​ Die Peeks, albei lede van die Maties...

Science as Art

​Prof Lydia-Marie Joubert, manager of the Electron Microscopy unit at the Central Analytical Facilities, received the first prize for her photo 'Microscopic...

Voornemende studente besoek Fakulteit Opvoedkunde

Honderde voornemende student het die Fakulteit Opvoedkunde Saterdag, 24 Februarie, besoek as deel van die Universiteit Stellenbosch se Opedag. Hulle het die...

Akkommodasiebedryf probeer hard om water, elektrisiteit te bespaar

As ʼn groot verbruiker van elektrisiteit en water, besef die toerisme-akkommodasiebedryf dit sal hierdie skaars hulpbronne meer volhoubaar moet gebruik...

Beste Matie ingenieurstudent sê balans is die antwoord

"Van jongs af het my Pa vir my interessante goed vertel, soos hoe wolke vorm. Hy het die mees alledaagse goed altyd van 'n wetenskaplike oogpunt verduidelik en...

Leer- en Onderrigseminaar: Prof Magda Fourie-Malherbe

Magda Fourie-Malherbe is professor in Hoëronderwysstudies. Sy is 'n alumna van die Universiteit van die Vrystaat en Universiteit Stellenbosch, en werk die...

​Die US Woordfees 2018 se waterbesparingsplan

Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch kan nie 'n fees hou wat die streek se waterkrisis vererger...

Studente deel hul eerste indrukke van die US

“Die stem van die student moet nooit onderskat word nie." Dit is wat Anthony Andrews, Speaker van die Studenteparlement en voorsitter, Woensdag 21 Februarie...
Subscribe to