Skip to main content

Beste Matie ingenieurstudent sê balans is die antwoord

"Van jongs af het my Pa vir my interessante goed vertel, soos hoe wolke vorm. Hy het die mees alledaagse goed altyd van 'n wetenskaplike oogpunt verduidelik en...

Leer- en Onderrigseminaar: Prof Magda Fourie-Malherbe

Magda Fourie-Malherbe is professor in Hoëronderwysstudies. Sy is 'n alumna van die Universiteit van die Vrystaat en Universiteit Stellenbosch, en werk die...

​Die US Woordfees 2018 se waterbesparingsplan

Vir die Woordfeesbestuur was twee dinge met die beplanning van die 2018-fees duidelik: Stellenbosch kan nie 'n fees hou wat die streek se waterkrisis vererger...

Studente deel hul eerste indrukke van die US

“Die stem van die student moet nooit onderskat word nie." Dit is wat Anthony Andrews, Speaker van die Studenteparlement en voorsitter, Woensdag 21 Februarie...

Leer- en Onderrigseminaar: Prof Magda Fourie-Malherbe

​Leer- en Onderrigseminaar: Prof Magda Fourie-Malherbe Die Viserektor (Leer en Onderrig) nooi u vriendelik uit na 'n seminaar getiteld: Rethinking academic...

“Hoekom kom so min nagraadse studente bo uit?” - Prof Jonathan Jansen

​ “Enigeen kan ’n graad behaal. Maar nie almal kan bo uitkom nie.” Prof Jonathan Jansen, uitgelese professor aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit...

Tuiskoms 2018: Matieland roep!

Dit is weer daardie opwindende tyd van die jaar. Die Universiteit Stellenbosch (US) se Maties Tuiskomsnaweek vir alumni vind van 1 tot 5 Maart 2018 op ons...

Plaaslike swemmers skitter in Coetzenburg-swembad

SA swemmers Erin Gallagher, Rebecca Meder en Ayrton Sweeney het vir opwindende aksie gesorg by die SA Swem Grand Prix wat die naweek by Coetzenburg gehou is...

Steyn, Brody dien op US-raad

Mnr George Steyn en mnr Hubert Brody sal as lede van die Universiteit Stellenbosch (US) Raad vir die termyn 2 April 2018 tot 1 April 2022 dien. Ooreenkomstig...

Ramaphosa moet die heropbou van instellings en ekonomiese beleidmaking verenig

Die volgende artikel deur prof Mark Swilling, uitgelese professor van Volhoubare Ontwikkeling aan die Universiteit Stellenbosch, is op 19 Februarie 2018 deur...
Subscribe to