Molo, unjani? Hallo, hoe gaan dit? Ngubani igama lakho? Wat is jou naam? Yimalini? Hoeveel kos dit? Iphi indlu yangasese? Waar is die badkamer? Dit is maar net...
Omvang van navorsing: Die navorsing behels interdissiplinêre samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch en die Universiteit van Bath, met die fokus op...
Nagenoeg 40 voormalige Springbokrugbyspelers wat ook vir die Universiteit Stellenbosch (US) uitgedraf het, was gisteraand (5 Maart 2018) getuies van ʼn goeie...
Die honderdjarige bestaan van die Fakulteit AgriWetenskappe is op besonderse wyse gevier toe personeel en studente voor die Konservatorium saamgetrek het. Deel...
#USOpedag Die Universiteit Stellenbosch (US) het tydens sy jaarlikse Opedag op Saterdag, 24 Februarie 2018, sy deure vir voornemende studente uit alle dele van...
Die rugbywedstryd van die eeu. So kan Maandagaand (5 Maart 2018) se Varsitybeker-wedstryd tussen aartsvyande die Universiteit Stellenbosch (US) en die...
Donderdag (1 Maart 2018) was die amptelike bekendstelling van die Universiteit Stellenbosch (US) se Eeufeespublikasie, Die Universiteit Stellenbosch 100: 1918...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het verlede jaar een van sy grootste individuele skenkings nog ontvang – 'n bedrag van R194,6 miljoen. Dié skenking is in die...
"Daar was 'n baie lekker gevoel en 'n mens is daar weg met 'n positiewe ingesteldheid," was een besoeker se kommentaar oor sy ervaring by Ingenieurswese tydens...
Vandag (1 Maart) is nog 'n mylpaal in die Universiteit Stellenbosch (US) se verbintenis tot restitusie en ontwikkeling bereik toe 'n tweede groep Matiestudente...