Skip to main content

’n Meestersgraad cum laude in haar senior jare

Ouderdom is net 'n syfer en beteken weinig wanneer 'n mens op soek is na 'n tydverdryf om jou mee besig te hou. Dit was die dryfveer wat gemaak het dat die 74...

Maatskaplike werk meer as net ‘n beroep vir dr Abigail Ornellas

Vir baie mense is die keuse van watter loopbaan om te volg 'n baie moeilike besluit, maar vir ander is daar regdeur hul lewe rigtingwysers na 'n sekere beroep...

US, Antwerpen verleen gesamentlike PhD in AgriWetenskappe

Dr Alanna Rebelo het Dinsdag (20 Maart 2018) die eerste student in die Fakulteit AgriWetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) geword aan wie 'n...

Ma en dogter vang saam graad by die US

​Om saam te groei en vorentoe te gaan is nie alleen die Eeufees-tema van die Universiteit Stellenbosch (US) nie, maar ook die tema wat vir jare soos 'n goue...

US-student se magistersgraad word opgradeer na 'n PhD

​Om die risiko van beurtkrag te probeer beperk, het Jancke Eygelaar, 'n 25-jarige student aan die Universiteit Stellenbosch (US), 'n kabelstelsel ontwerp wat...

‘Om gemeenskap te help’ die motivering agter Rory se PhD

Dr Rory Dunbar en sy vriendelike dienshond, Vaughn, is bekende gesigte by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

Derde gradeplegtigheid: “Die Stellenbosch van vandag is 'n veel beter universiteit"

​Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se fakulteite AgriWetenskappe sowel as Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het gistermiddag hulle grade...

Tweede gradeplegtigheid-seremonie: Erkenning van twee fakulteite se baanbrekerswerk.

Die baanbrekerswerk van die fakulteite Teologie en Ingenieurswese het erkenning ontvang by die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede Maart-gradeplegtigheid...

Departement Musiek verower toekenning vir beste bydrae tot die openbare kunste

Die Stellenbosse Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Musiek aangebied word, het 'n toekenning vir...

Projek Zero verwelkom nuwelinge en vier vordering

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het nie net 'n derde kohort Projek Zero-beurshouers in 2018 verwelkom nie, maar vier ook die vordering van die...
Subscribe to