Studente van die Universiteit Stellenbosch (US) se fakulteite AgriWetenskappe sowel as Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het gistermiddag hulle grade...
Die baanbrekerswerk van die fakulteite Teologie en Ingenieurswese het erkenning ontvang by die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede Maart-gradeplegtigheid...
Die Stellenbosse Internasionale Kamermusiekfees (SIKMF) wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement Musiek aangebied word, het 'n toekenning vir...
Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het nie net 'n derde kohort Projek Zero-beurshouers in 2018 verwelkom nie, maar vier ook die vordering van die...
Die eerste gradeplegtigheid van die Universiteit Stellenbosch (US) se eeufeesjaar het vanaand in op luisterryke wyse afgeskop met meer as 1500 grade en diplomas...
Dr Balindiwe Sishi van die Universiteit Stellenbosch is een van 600 internasionale wetenskaplikes, jonger as 35 jaar, wat gekies is om deel te neem aan hierdie...
"Dit is vir die Fakulteit Ingenieurswese 'n groot eer om met u geassosieer te wees," het August Engelbrecht tydens 'n spesiale geleentheid op 17 Maart 2018 aan...
Martin Smit, kurator van die US Botaniese Tuin, is aangestel as die nuwe kurator van versamelings by een van die wêreld se oudste tuine – die Hortus Botanicus...
Die Afdeling Sosiale Impak bestuur ’n matriekprogram vir volwassenes wat nie matriek op skool geslaag het nie en ouer is as 21. Dit is bekend as die Senior...
Hierdie inligtingsblad is saamgestel deur die Voedingsinligtingsentrum van die Universiteit Stellenbosch (NICUS). Wêreld Soutbewustheidsweek word van 12 tot 18...