Skip to main content

US Onderriggenoot-skappe

​Hierdie inligting is tans slegs in Engels beskikbaar. Ons vra om verskoning vir enige ongerief.

Prof Magda Fourie-Malherbe: O&L Seminaar

​Die seminaar het die veranderende internasionale en nasionale kontekste wat institusionele beleid en praktyk beïnvloed, in oënskou geneem, en het aangevoer dat...

Internasionale samewerking werp vrugte af vir US en sy vennote

Die verhouding tussen Northwestern-universiteit en die Universiteit Stellenbosch is 'n toonbeeld van strategiese samewerking en die bou van vennootskappe. Dis...

Verstewiging van IPB-Indië-samewerking

As deel van die voortgesette Suid-Afrika-Indië-navorsingsamewerkingstoekenning vir wetenskap en tegnologie het dr Christell van der Vyver van die Instituut vir...

FGGW-navorsers onthul deurslaggewende werk oor die bestuur van TB, MIV

​Vier navorsers van die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch het...

US Teoloog wenner van Andrew Murray-Desmond Tutu prys

Die Andrew Murray-prysfonds het die wenners van vanjaar se pryse vir Christelike en teologiese boeke aangekondig. Die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys vir...

Kort kursus Waterbehandeling Prosesbestuur TVET Dosente Drakenstein Munisipaliteit

​N Nuwe kortkursus oor water- en afvalwaterprosessebestuur beoog om die opleidingskapasiteit van TVET-dosente in die Suid-Afrikaanse watersektor te verhoog.Die...

US navorsers ontwikkel bloedtoets wat TB-infeksie voorspel

​Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n internasionale konsortium wat ʼn eenvoudige bloedtoets ontwikkel het wat TB-infeksie soveel as...

'Jy kan dit doen!'

Toe Kristin Trout by een van die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtighede oor die verhoog stap om haar BA-graad in Sportwetenskap te ontvang...
Subscribe to