Die Andrew Murray-prysfonds het die wenners van vanjaar se pryse vir Christelike en teologiese boeke aangekondig. Die Andrew Murray-Desmond Tutu-prys vir...
N Nuwe kortkursus oor water- en afvalwaterprosessebestuur beoog om die opleidingskapasiteit van TVET-dosente in die Suid-Afrikaanse watersektor te verhoog.Die...
Navorsers aan die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n internasionale konsortium wat ʼn eenvoudige bloedtoets ontwikkel het wat TB-infeksie soveel as...
Toe Kristin Trout by een van die Universiteit Stellenbosch (US) se Maart-gradeplegtighede oor die verhoog stap om haar BA-graad in Sportwetenskap te ontvang...
Passie. Dit is wat Janke van Wyk (21), 'n Matie-atleet en onderwysstudent in haar derde jaar, dryf om tot 18 uur 'n week te oefen. Dié voorbereiding het onlangs...
My naam is Charmaine Anthonie en ek is ʼn lid van die Tygerberg Kampusbeheerspan. Het jy enige terugvoer oor ons dienste? Kom na die beheerkamer op die...
Ongebruikte meubels van die Departemente Genetika en Agronomie het 'n nuwe tuiste by Kayamandi Primêr gevind nadat die skool se behoefte aan meubels onder die...
Suid-Afrika en die Universiteit Stellenbosch (US) gaan vir 'n tweede termyn agtereenvolgens op die invloedryke Riglynhersieningskomitee (GRC) van die...
LOOPBAANADVIESDIENS Voornemende studente word gekonfronteer met 'n wye verskeidenheid program- en loopbaanopsies – beslis 'n voorreg, maar soms ook 'n dilemma...