Sibulele Ndudula se passie vir radio en sy onwrikbare vasberadenheid om te doen waarvoor hy lief is Die 33-jarige se reis het hom oor provinsies heen van die Oos-Kaap na KwaZulu-Natal geneem, asook deur ontelbare persoonlike uitdagings. Hy het uiteindelik in die Wes-Kaap beland en in 2022 by MFM 92.6, die US se kampus- en gemeenskapsradiostasie, aangesluit