Enactus Suid-Afrika, in samewerking met Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling Sosiale Impak, het onlangs ʼn werksessie by die Universiteit Stellenbosch...
Die Fakulteit Teologie het die aanvang van teologiese onderrig op Stellenbosch op 3 November 2017 herdenk. Die eerste klasse was op 3 November 1859 aangebied...
Gegewe die probleme rondom die restitusie van grond, sal ons moet wag en sien of onteiening sonder vergoeding die antwoord hierop sal wees. Dít was een van die...
Twee navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) is deel van 'n groep van slegs agt gesondheidsleiers van reg oor die wêreld wat finansiering van die...
Sowat 400 gaste het op Vrydag, 13 April in die Endlersaal op die Stellenboschkampus byeengekom om 'n kwarteeu van formele internasionale aktiwiteite aan die...
Personeellede, studente, internasionale vennote en belanghebbendes van oor die hele wêreld het op Vrydag 13 April in die Endlersaal op Stellenboschkampus...
Die Departement van Water en Sanitasie het 'n klimaatsverandering en kwesbaarheidsassessering vir die Berg-Olifants- en Breede Gouritz-OBA-werkswinkel op 6...
Twee van die Maties ParaSport-klub se staatmakers, Dyan Buis en Charl du Toit, het in April tot Suid-Afrika se medaljetelling by die Statebondspele in Australië...
Die 2018 Maties Young Guns het hul name in die geskiedenisboeke van Maties Rugby geskryf deur die eerste Matiespan te word om die o.20-toernooi van die...
Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandeesweek (12 April) op die Rooiplein op kampus byeengekom om hulde te bring aan die...