Skip to main content

Veekundige ontvang gesogte TWAS-ROSSA Streek Jong Wetenskaplike prys

​Dr Cletos Mapiye, ʼn senior lektor in die Departement Veekundige Wetenskappe aan Stellenbosch Universiteit, het onlangs ʼn toekenning van die Wêreld Akademie vir...

Dinamometer-donasies help arbeidsterapeute in behoeftige gemeenskappe

Oorlewendes van padongelukke, aanranding en geweldsmisdaad benodig dikwels rehabilitasie, en so ook mense met osteoartritis, amputasies, en diegene wat voorheen...

Terapiehonde op Universiteit Stellenbosch se kampus!

​​Benewens onvoorwaardelike aanvaarding en liefde, het mens-dier-interaksie verskeie voordele wat betref ons gesondheid en ons sielkundige, sosiale en...

Matie op pad na Denemarke vir driekamp-wêreldkampioenskap

Matiestudent Taryn-Maie Wille is gekies om Suid-Afrika in Julie by die 2018 ITU Velddriekampkampioenskap (Cross Triathlon World Championships) te verteenwoordig...

Opportunisme in sakewêreld moet in toom gehou word

Opportunistiese gedrag in besighede verminder vertroue, toewyding, samewerking, verhoudings en die uitruil van kennis en verhoog ook konflik en transaksiekoste...

Verslag vestig aandag op uitdagings in gesondheidsonderrig

'n Omvattende verslag oor die uitdagings in die opleiding van gesondheidswerkers is onlangs vrygestel. 'n Paneel van 10 lede het onder leiding van prof Jimmy...

Sleutelaspekte van samewerking tussen universiteit en gemeenskap

​Die Afdeling Sosiale Impak het onlangs ʼn werkswinkel gehou om sleutelaspekte van samewerking tussen universiteit en gemeenskap met prof Thomas Bryer van die...

FGGW-psigiater woon Nobel-byeenkoms by

Dr Eileen Thomas (35), 'n doktorsgraadstudent in die Departement Psigiatrie van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe, is gekies om die 68ste...

Masters student Stephan Dunn has been awarded the prestigious Haughton Award by the GSSA

The Haughton Award by the Geological Society of South Africa is bestowed annually to the student that submits the best B.Sc. Honours thesis in the field of...

Internasionale besigheidstudente bon voyage toegewens!

​ Verbeel jou jy's 'n 20-jarige Matie en staan op die punt om na 'n eksotiese bestemming te vertrek waar jy die res van die jaar by 'n buitelandse universiteit...
Subscribe to