Skip to main content

US-personeel lewer kommentaar op nuwe Visie, Strategiese Raamwerk

Meer as 100 personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) het Dinsdag (24 Julie 2018) by die Endlersaal byeengekom om te luister hoe prof Wim de Villiers...

US stel nuwe Visie en Strategiese Raamwerk bekend

“Ons visie is om Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit te wees wat wêreldwyd as uitstekend, inklusief en innoverend erken word, en waar ons kennis...

US wil Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit word

Die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn nuwe visie wat die instelling posisioneer om “Afrika se voorste navorsingsintensiewe universiteit" te word wat...

Video: 'Nuwe visie neem ons saam vorentoe'

ʼn Videoboodskap deur Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch, oor die instelling se nuwe Visie 2040, en die kern temas...

Visie en Strategie Proses

In Julie 2016 het 'n taakgroep die proses begin om die visie en strategie van die Universiteit Stellenbosch te hersien. Die voorsitter van dié taakgroep, prof...

Meer oor US100 #Move4Food

1. Waarom die US100 #Move4Food-veldtog? Die Move4Food-veldtog spruit uit ons suksesvolle #US99-veldtog, wat daarop uit was om studenteskuld te verlig. Met...

Help US100 #Move4Food en ondersteun ons Maties

Almal dink elke dag aan kos. “Wat sal ek vandag maak om te eet?", “Watter kruideniersware moet ek koop?" en “Tyd om weer op dieet te gaan" is gedagtes wat ons...

US wys meer as ‘100 maniere om ‘n impak te hê

Personeel en studente van die Universiteit Stellenbosch (US) het gewys daar is meer as '100 maniere om 'n impak te hê'. Personeel het nie net Madiba se 100ste...

US Regskliniek een van Afrika se mees toonaangewende regsfirmas

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Regskliniek is ʼn finalis in die 2018 African Legal Awards-kompetisie (oftewel die Afrika Regstoekennings) waar dit in die kategorie 'Spesialis Regsfirma van die Jaar' sal meeding. Die Regskliniek is die eerste universiteitsregskliniek om vir hierdie gesogte toekenning gekortlys te word. Die ander finaliste is top regsfirmas soos Allen & Overy, Webber Wentzel, DLA Piper, Bowmans en Spoor & Fisher. Laasgenoemde het die toekenning in 2017 gewen.

Mandela-dag beklemtoon Tygermaties se vrygewigheid

Die mededeelsame gees waarvoor Tygermaties bekend is, is weereens op die voorgrond gebring deur die ruimhartige skenking van goedere, tyd en energie deur...
Subscribe to