Die uitkoms van die regsgeding waarin ʼn skikking bereik is tussen die Suid-Afrikaanse Paralimpiese atleet, Hendri Herbst, en ʼn welbekende Kaapse wynlandgoed, is...
Tien miljoen mense in die wêreld het geen nasionaliteit nie. Dít het die Verenigde Nasies se Hoë Kommissaris vir Vlugtelinge (UNHCR) in 2014 die veldtog...
Met die hoëronderwysprysindeks (HOPI) as riglyn stel die Universiteit Stellenbosch (US) ʼn verhoging van 7% in klasgeld vir 2019 voor. In pas met die...
Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Woensdag 26 September 2018 vir hulle derde geskeduleerde vergadering van die jaar byeengekom. Die Raad...
Dr Rehana Malgas-Enus, 'n opkomende navorser in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is op Woensdag (26 September 2018...
“Daar is 'n dringende noodsaaklikheid vir nuwe diagnostiese toetse vir tuberkulose (TB). Veral versorgingspunt-toetse (point-of-care tests – oftewel POCT) vir...
Is wêrelddemokrasie in gevaar? In die nuwe boek Democracy under Threat: A Crisis of Legitimacy?worstel 'n aantal toonaangewende navorsers uit verskillende...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy posisie onder die wêreld se voorste universiteite verstewig, soos blyk uit die jongste Times Higher Education (THE)...
Sewe verskillende bakterieë en verskeie gisse en fungi wat algemeen rondom – en binne – ons voorkom, is gebruik om 'n lewendige mikrobiese uitstalling te skep...