Skip to main content

Het Jan Marais Fonds skenk meer as R10m aan US

​Studente wat beurse benodig, asook verskeie projekte aan die Universiteit Stellenbosch (US) sal eersdaags voordeel trek uit ’n finansiële inspuiting van meer...

Prof Sampie se beurs-nalatenskap

As geliefde en legendariese dosent aan die Universiteit Stellenbosch (US) het prof Sampie Terreblanche baie jongmense as denkleiers help vorm, en nou, danksy...

Kunsliefhebber bemaak meer as R1 miljoen vir beurse

Die naam Henk Seymore sal voortleef danksy ’n erflating van R1 169 834,14 wat hy vroeër vanjaar aan die Universiteit Stellenbosch (US) nagelaat het.​ Seymore,...

Qunu 9 vertel van Madiba-ervaring

Nege jeugleiers van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs die universiteitsgemeenskap vertel van hulle ervarings nadat hulle gedurende die winterreses...

Wetenskap in SA doen goed

Dit mag dalk nie altyd so lyk nie, maar wetenskap in Suid-Afrika doen eintlik heel goed veral as die aantal wetenskaplike artikels en die vlak van...

Hoe Nike se hijab-sportdrag Islamofobie en patriargie die stryd aansê

​Toe die sportvervaardiger Nike sy “Pro Hijab" in Maart 2017 bekend stel, was dit vanselfsprekend 'n deurdagte sakebesluit. Maar wat Nike – moontlik per ongeluk...

Navorsers help beskerm Afrika se kuslyn

Navorsers produseer kennis wat besluitnemers help om Afrika se kuslyn te beskerm. Só het prof Francois Vreÿ van die Sekerheidsinstituut vir Staatsbestuur en...

AvOL 2018: Registrasies oop en finale program beskikbaar

Die jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) konferensie vind plaas van 29 - 31 Oktober 2018. Die tema van hierdie jaar se konferensie is Akademiese...

PRONTAK 2018 (Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici)

Die program Professionele Onderrigontwikkeling vir Akademici (PRONTAK) word jaarliks vir pas aangestelde akademici aan die Universiteit Stellenbosch (US)...

TB-projek kry groot hupstoot van Gates-befondsing

Die Desmond Tutu TB-sentrum (DTTS) het onlangs wesenlike befondsing van die Bill en Melinda Gates-stigting ontvang vir ʼn inisiatief wat sommige van die...
Subscribe to