Skip to main content

SOL verwelkom hul nuwe direkteur: Dr Melanie Skead

Dr Melanie Skead is onlangs as direkteur van die Sentrum vir Onderrig en Leer aangestel. Sy was voorheen verbonde aan Rhodes Universiteit, waar sy as senior...

EFF-strategie sal die batewaarde uitwis van 'n groot deel van SA se grond

​Die onteiening van kommersiële grond en plase kan voedselsekuriteit en die groei in landbou negatief beïnvloed, skryf Wandile Sihlobo en Johann Kirsten in 'n...

Hoe biobanke die integriteit van wetenskaplike navorsing kan verbeter

Biobanke is bewaarplekke wat spesimens ontvang, stoor, verwerk en versprei. Dit sluit in, DNA afkomstig van mense en diere; bakteriële stamme; en...

Bakermat regsaksie potensiaal om Suid-Afrikaanse skuldinvordering-landskap te verander

ʼn Aansoek is vandag (8 Augustus 2018) by die Wes-Kaap Hooggeregshof ingedien waarin die Universiteit Stellenbosch Regskliniek, Summit Financial Partners (Summit...

#VrouevanUS: Om siekekamermaniere te onderrig

​Die aanleer van kommunikasievaardighede gaan waarskynlik 'n toenemend belangrike plek in die mediese kurrikulum van die Universiteit Stellenbosch (US) inneem...

Vroue van SA, “get your capes on"

​“Get your cape on ..." So begin die temalied van die nuwe reeks DC Super Hero Girls, waarna ek die ander dag saam met my dogter gekyk het. In die storie staan...

Steun aan die US oor generasies heen

​Min families kan aanspraak maak op ’n geskiedkundige band met die Universiteit Stellenbosch (US) wat al só lank bestaan en só stewig is as dié wat die Roos...

Blinker toekoms verseker deur Tomorrow Trust

​Die toekoms lyk blink vir ses Matiestudente wat beurse ontvang het van die Tomorrow Trust, ’n ruimhartige skenker van die Universiteit Stellenbosch (US) en ’n...

Studentebefondsing steeds krities, sê Rektor vir vennote

​Ons benodig steeds u ondersteuning. Dit was prof Wim de Villiers se boodskap aan donateurs by twee sake-ontbytgeleenthede vroeër vanjaar in onderskeidelik...

Eskom-befondsing hou drome van hoër onderwys lewendig

​Vyftig verdienstelike hoërskoolleerders kan ’n tweede kans verdien om hul eksamenpunte in die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS) te verbeter en toelating tot...
Subscribe to