Skip to main content

Hoeveel vroue het ’n mens nodig?

Mans wat poligamie beoefen, is narsiste, en vroue wat daarmee vir lief neem, is touopgooiers wat gewoon aanvaar dat mans meer as een vrou in 'n verhouding...

Fasiliteitsbestuur loods nuwe geïntegreerde werkplekbestuurstelsel

As deel van 'n inisiatief om te verseker dat operasionele bedrywighede geoptimaliseer word, word bestuur verbeter en stelsels geïntegreer deur die gebruik van...

SciMathUS help studente hulle drome verwesenlik

'n Bekende Confucius-aanhaling lui: “Kies 'n loopbaan wat jy geniet, dan sal jy nie 'n dag in jou lewe hoef te werk nie." Vir die studente in die Universiteit...

US Botaniese Tuin - een van die beste botaniese tuine in die wêreld

Die Botaniese Tuin van die Universiteit Stellenbosch (US) het pas akkreditasie van die Botanic Gardens Conservation International (BGCI) ontvang as ʼn botaniese...

Universiteit Stellenbosch se Tygerberg-kampus word eerste rook- en tabakvrye kampus in SA

In ooreenstemming met die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) se visie om gesondheid en gelykheid te bevorder...

Vervoer verloor stoom

​Die brandstofheffing as bron van inkomste vir die regering is vinnig besig om sy vermoë te verloor om inkomste doeltreffend te genereer, sê prof Stephan...

Tegnothon skep ’n entrepreneursgees op kampus

Al ooit gewonder hoe die lewe sou wees as jy jou kos by die Neelsie kon bestel terwyl jy nog iewers anders is? Verbeel jou 'n beter studentelewe met fantastiese...

Aansoeke nou ingewag: Voltydse PhD beurse

​Die Nagraadse Skool vir Lettere en Sosiale Wetenskappe is ʼn HOOP Projek-inisiatief in die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe van die Universiteit...

Die menslike toekoms, en universiteite in 'n post-waarheidsera

Prof Steve Fuller, 'n wêreldbekende sosioloog van die Universiteit van Warwick in die Verenigde Koninkryk wat in wetenskap- en tegnologiestudie spesialiseer...

Vroueskoolhoofde in Suid-Afrika: die dinamiek wat sukses belemmer

​Navorsing oor vroueskoolhoofde en onderwysleierskap draai om twee dominante narratiewe. Die een handel oor vroue se stryd om toegang tot leiersposte te bekom –...
Subscribe to