Skip to main content

Ons kan saam kragtiger dinge doen, sê nuwe Universiteit Stellenbosch-rektor

​"Dit is 'n baie goeie universiteit wat reeds wêreldwyd vir sy navorsingsuitnemendheid erken word. Maar daar is kragtiger dinge wat ons kan doen en groter...

NSFAS Closeout Project: Wat, hoekom, wanneer?

NSFAS is besig met ’n deurlopende nasionale proses om transaksies tussen NSFAS en instellings op studentevlak te versoen.

R45 Food Sock Meals Now Available at Maties Coffee Hub

Students at Stellenbosch University now have access to nutritious, easy-to-prepare Food Sock meals, available at Maties Coffee Hub in the Matie Shop at the...

Prof Wim groet ná tien jaar as Rektor en Visekanselier

Daar was 'n ligtheid, selfs 'n vrolikheid aan Prof Wim de Villiers in die laaste paar dae op die Universiteit Stellenbosch (US) se kampus voor sy aftrede. Dis...

Werk, gesin en ʼn MBA: Edwin Kriel se doelgedrewe leierskapsreis

Edwin Kriel (39), as verteenwoordiger van die Stellenbosch Bestuurskool, het die verhoog tydens die Universiteit Stellenbosch se gradeplegtigheid in Maart...

Hoe ʼn ‘MBA-baba’ vir Davina Mentoor gehelp het om leierskap te herdefinieer

Halfpad deur die MBA-program aan die Stellenbosch Bestuurskool, het Davina Mentoor (34), ʼn departementsbestuurder in die Departement Siviele Ingenieurswese van...

Professor in Filosofie behaal tweede PhD in Visuele Kunste

​Om 'n tweede PhD te voltooi, is reeds 'n groot prestasie, maar prof Minka Woermann, medeprofessor in die Universiteit Stellenbosch (US) se Departement...

Opvoeder beywer hom vir onderwyserontwikkeling vir die digitale era in meestersgraadstudie

Toe Paul Mayers, pasaangestelde hoof van Parklands College Senior Preparatory in Kaapstad, vandeesweek sy meestersgraad in onderwysbeleidstudie aan die...

Universities face significant disruption

​Universities have existed for over 1 000 years and have changed a lot over many centuries, but not as severely as in recent years, when they have faced...

Prof Firdouza Waggie neem die leisels by Departement Gesondheidsberoepe Onderwys

Medeprofessor Firdouza Waggie word op 1 April die nuwe Uitvoerende Hoof van die Departement Gesondheidsberoepe Onderwys (DGBO) aan die Universiteit Stellenbosch...
Subscribe to