Skip to main content

Klein veranderinge kan 'n groot verskil in die gesondheid van families maak

'Die Familie en Diabetes' is die tema vir Wêreld-diabetesdag, wat op 14 November 2018 herdenk word. Drie-en-'n-half miljoen Suid-Afrikaners – sowat 6% van die...

Koënsiem A kraai koning

Een van die belangrikste molekules in die menslike liggaam was die middelpunt van belangstelling by StellenCoA2018, die derde internasionale konferensie oor...

EBW-akademici kry prys vir beste navorsingseminaar

​By die 11de jaarlikse US-konferensie oor die Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL), het drie akademici van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe...

18 institutions attend SU's Living Learning Communities colloquium

Stellenbosch University (SU) facilitated its first annual Living Learning Communities (LLC) colloquium in collaboration with Association of College and Housing...

2019 US Woordfeesprogram word met ’n deurnagpartytjie bekendgestel

Op die aand van 16 November word 'n hele dansende karnaval van fees-apies uit die mou gelaat by die 2019 US Woordfeesprogrambekendstelling op Stellenbosch. Die...

Konvokasie: Oop gesprekke belangrik

Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) het Donderdag die waarde van oop gesprekke beklemtoon in sy toespraak aan...

Hoe kan jong Afrika-wetenskaplikes navorsingsleiers word?

ʼn Nuwe boek, The Next Generation of Scientists in Africa, is Dinsdag (6 November 2018) tydens ʼn internasionale konferensie oor wetenskapskommunikasie by die...

US vereer Mama Albertina Sisulu

Die nalatenskap van Mama Albertina Sisulu is dié van 'n ikoon wat haar lewe lank Suid-Afrikaners geïnspireer het om beter te doen, méér by te dra en in mekaar...

L&O Seminaar: "Tegnologie en Leer - staan op die skouers van reuse."

ONDERRIG-EN-LEER-SEMINAAR, 8 NOVEMBER 2018 van 12:45 tot 13:45 in Lokaal 3008, Opvoedkundegebou Mnr Martin Butler, Senior Dosent aan die Universiteit...
Subscribe to