Met elektrisiteitspryse wat moontlik in die volgende drie jaar drasties kan styg, sal Suid-Afrikaners slim te werk moet gaan om krag te bespaar. Een van die...
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid (EvG) het onlangs 'n groep van 16 Universiteit Stellenbosch (US) personeellede as bemiddelaars verwelkom nadat hulle die US...
Toe die vyfde-jaar mediese student, Mbalenhle Mngomezulu, 'n kans gevat het en 'n aanlyn aansoek ingestuur het om 'n wêreldwye leierskapskongres by te woon, het...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe stel Donderdag 4 Oktober die eerste loopbaneportaal bekend in Suid-Afrika wat net fokus op die...
The DNA sequencing unit has a long history of supporting research at Stellenbosch University, as well as other universities. Since its inception over two...
Dr Donovan Kirkwood is as die nuwe kurator van die internasionaal geakkrediteerde* Universiteit Stellenbosch (US) Botaniese Tuin aangestel. Hy sal vanaf 1...
Die eerste nadoktorale konferensie in Suider-Afrika vind vanaf Woensdag 3 Oktober tot Vrydag 5 Oktober 2018 by die Universiteit Stellenbosch (US) plaas. Die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) Museum het onlangs vir die eerste keer die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit se Burgermeester-toekenning vir Toerisme...
AUXINS aangebied deur: Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) Titel van Aanbieding: Ontwikkeling van ‘n navorsingsprofiel: Die belonings en risikos verbonde aan...
Datum van Aanbieding 26 Februarie 2019 AUXINS aangebied deur Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) Titel van Aanbieding Die gebruik van “Pecha Kucha" as 'n...