"Ons is trots en gelukkig om so 'n goeie opkoms van alumni en hul metgeselle te hê. Ek kan julle verseker ons is 'n sterk, dinamiese, aktiewe en groeiende...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit AgriWetenskappe het pas die eerste loopbaneportaal bekend gestel wat net fokus op die landbou- en voedselsektor...
Matie Gemeenskapsdiens (MGD) in die Afdeling Sosiale Impak het onlangs sy algemene jaarvergadering (AJV) gehou. Die AJV is 'n platform vir verslagdoening oor...
Die nuutverkose voorsitter van die Universiteit Stellenbosch (US) se Studenteraad (SR), me Carli van Wyk, sê almal het die plig om in die gemeenskappe te lei...
Vir ander mense was dit dalk 'n gewone Donderdag, maar vir Itumeleng Mabusha, wat toe pas sy lidmaatskapsertifikaat van die Suid-Afrikaanse Instituut vir...
Gabriël Roux en Jürgen Lüdemann, nagraadse studente in Satellietingenieurswese, het presteer by die IAC-2018 deur top toekennings te ontvang tydens die twee...
Matie Meganiese en Megatroniese (M&M) Ingenieurswese derdejaarstudente het nou 'n uitstekende geleentheid om hul kennis én horison te verbreed met die nuwe...
Het jy 'n vrye wil, of nie? Is dit iets waaraan jy al ooit gedink het? As jou antwoord JA is, is jy in die geselskap van navorsers in biomediese ingenieurswese...
Prof Deborah Blaine is onlangs verkies tot president van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Meganiese Ingenieurswese (SAIMegI). Prof Blaine is 'n medeprofessor...
“Ons is wie ons is deur taal." Dit was een van die sleutelsentimente wat uitgespreek is tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se Taaldag 2018, wat op Vrydag...