Skip to main content

Friendship Bench moet MIV-positiewe Zimbabwiërs met posttraumatiese stres ondersteun

Zimbabwiërs wat MIV-positief is, ly ook aan posttraumatiese stresversteuring (PTSV) dikwels as gevolg van die stigma wat hulle ervaar. Hulle benodig toegewyde...

Gradeplegtigheid lewer grootste groep dokters, meeste onderskeidings op

Meer as 830 studente in die gesondheidswetenskappe het onlangs graad gevang by die Universiteit Stellenbosch se Desember-gradeplegtigheid. Vier-honderd-en...

US eredoktorsgrade aan uitstaande individue

Die Universiteit Stellenbosch (US) verleen elke jaar eredoktorsgrade aan uitstaande individue van Suid-Afrika en internasionaal. Die eregrade erken en beloon...

Universiteitsdorpkonferensie – 'n eerste vir Suid-Afrika

Die verhale van die Universiteit Stellenbosch (US) en die dorp Stellenbosch is ten nouste verweef. Die US is sedert sy totstandkoming in 1918 'n prominente...

Eggo's van historiese verwonding ​by US konferensie gehoor

Die Recognition, Reparation, Reconciliation: The Light and Shadow of Historical Trauma-konferensie wat Woensdag (5 Desember) by die Universiteit Stellenbosch...

US spog wéér met meer Maties wat graadvang

Die Universiteit Stellenbosch (US) ken wéér vanjaar ʼn rekordgetal grade en diplomas toe by sy Desember-gradeplegtighede – 5769 in vergelyking met 5720 in 217 en...

Forward? Forward! Forward... uitstalling open by US

Die Universiteit Stellenbosch se prestige-kunstentoonstelling wat die instansie se Eeufeesjaar herdenk, het op 5 Desember 2018 by die Universiteit Stellenbosch...

Hoogtepunte van die US se Eeufeesjaar

​In ʼn onlangse videoboodskap aan belanghebbendes kyk prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), terug op 2018, die...

US stap weg met 33 MACE-uitnemend-heidstoekennings

​Die Universiteit Stellenbosch (US) is weer in verskeie kategorieë vir uitnemendheid vereer by die prysuitdeling van MACE (Marketing, Advancement and...

ʼn Eerste vir Suid-Afrika – Nuwe ortopediese prosedure bevoordeel diegene met amputasies

ʼn Opwindende nuwe prosedure wat die lewens van mense met onderste ledemaat-amputasies drasties kan verbeter, is onlangs vir die eerste keer in Suid-Afrika...
Subscribe to