Skip to main content

US Internasionaal kort programme styg uit

Universiteit Stellenbosch Internasionaal het ʼn vennootskap met die Internasionale Bestuurskool (IBS) aangegaan om saam 'n nuwe kortkursus vir professionele...

'n Nuwe generasie: Professionele rugbyspelers wat voltyds studeer

​'n Nuwe generasie rugbyspelers vestig hulself tans in die professionele era: Dié wat voltyds studeer én rugby speel. Dit is 'n belangrike ontwikkeling...

US-steundienstepersoneel stel norme in oorleg met Europese eweknieë

In Julie 2018 sou die destydse president Nelson Mandela sy 100ste verjaarsdag gevier het, saam met die Universiteit Stellenbosch (US) wat vanjaar sy Eeufeesjaar...

Universiteit Stellenbosch vereer VSA-kampvegter vir Afrika, Ed Royce

"Hierdie is ʼn kontinent met ongelooflike potensiaal. Hierdie kontinent gaan die wêreld van môre vorm." Dit was die boodskap van mnr Edward (Ed) Randall Royce...

Zambezi-vallei binnekort te warm vir tsetsevlieë

'n Nuwe studie, gebaseer op 27 jaar se data van die Mana-poele Nasionale Park in Zimbabwe, dui daarop dat temperatuurstygings oor die afgelope drie dekades...

Festschrift aan prof Elna Mouton oorhandig

'n Festschrift met die titel "Reading Writing Right: Essays presented in honour of Prof Elna Mouton" is op Donderdagmiddag 18 Oktober aan haar oorhandig. Die...

US bekyk klimaatslim landbou in eerste postdoktorale werkswinkel

Droogte en 'n toename in waterrisiko's is die nuwe werklikheid vir Afrika. Talle produsente en rolspelers in die landbousektor het reeds hierby begin aanpas en...

Fisiologie-studente spog met 6 uit 8 toekennings

Nagraadse studente in die Departement Fisiologiese Wetenskappe het die botoon gevier toe hulle weggeloop het met ses uit die agt pryse wat tydens die eerste...

X-ray CT analysis of evolutionary optimization of snake fangs

​Mankind is often fascinated by spectacular natural structures, and sometimes we would like to learn how evolution converged to create such structures. Is the...

'Jy moet die kaarte speel wat aan jou gedeel is'

“Jy moet die kaarte speel wat aan jou gedeel is." Dit was een van die wenke wat Philip Parrock, Matie-alumnus en Tegniese Span-leier by Amazon Web Services...
Subscribe to