Skip to main content

Vensters 2019 bekoor duisende ondanks sterk wind

Nie eens uitdagings soos 'n stormsterk wind wat verhoë aan flarde geruk het en 'n nukkerige aanlyn-verkoopstelsel kom 'n demper op die gees by Vensters 2019...

Matia Mukana gaan US by nasionale FameLab-kompetisie verteenwoordig

Matia Mukama, 'n doktorale student in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Vrydag (1 Februarie) as wenner van die US-uitdunronde van die...

SciMathUS bied ’n tweede kans om drome te bewaarheid

“Mislukking is wat jy dit interpreteer om te wees in jou lewe. Jy kan mislukking as 'n vastrapplek op jou pad na sukses beskou." Dít was Nokwanda Siyengo...

Ramos se uittrede onderstreep hoe min SA vroue topposisies beklee

Die volgende artikel met die titel CEO's exit underscores how few South African women hold top jobs deur dr Nadia Mans-Kemp, senior dosent in die Departement...

2019 Akademieskap van Onderrig Leierskap (SoEL kortkursus)

​Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap (AvOL) 2019 – kortkursus Die eerste skakelsessie vir die nuwe kohort AvOL-deelnemers het op 1 Februarie 2019 by Den...

Matia Mukama gaan US by nasionale FameLab-kompetisie verteenwoordig

Matia Mukama, 'n doktorale student in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), is Vrydag (1 Februarie) as wenner van die US-uitdunronde van die...

The cancer conundrum

​Afrikaans to follow shortly. Cancer, from its first documented evidence ~3000 BC to what we would consider the brink of the 5th industrial revolution, remains...

Elsabé Daneel Kommunikasie-werkswinkels

ELSABÉ DANEEL KOMMUNIKASIE-WERKSWINKELS Elsabé Daneel is 'n bekende TV-aanbieder, TV- en fliekakteur en het al verskeie teaterproduksies vervaardig en ook as...

Fakulteit hou inligtingsessie vir senior studente

'n Advies- en inligtingsessie vir voorgraadse studente van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe is op Donderdag, 31 Januarie 2019 gehou. Dosente van...

Nuweling-Maties reik uit

Pret vir 'n goeie doel was vandeesweek aan die orde van die dag toe duisende nuwelingstudente 'n tree nader daaraan gegee het om ware Maties te word. Hulle het...
Subscribe to