Skip to main content

Gekonsentreerde sonkrag kan dalk SA se elektrisiteitsprobleme help oplos

​Suid-Afrikaners is onlangs onkant gevang toe Eskom weer die implementering van beurtkrag aangekondig het. Met die moontlikheid van nog onderbrekings oor die...

Hoekom vlakvarke nuttig is om uit te werk hoe bees-TB versprei

Tuberkulose is nie net 'n menslike siekte nie. Beeste word ook besmet met 'n soortgelyke bakterië, genaamd bees-tuberkulose. Bewyse toon dat dit van beeste na...

Rektor lei Maties in Kaapstad Fietstoer

Prof Wim de Villiers, rektor en visekansellier van Maties, lei Sondag (10 Maart) weer 'n span fietsryers bestaande uit alumni, personeel, studente en vriende...

Reserwebank-baas inspireer met hoop vir ekonomiese groei

Die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), dr Lesetja Kganyago, het Woensdagaand (06 Maart 2019) 'n boodskap van hoop vir ekonomiese groei...

PopART study toon gemeenskaps-wye strategie kan MIV-infeksies verminder

Navorsers het die resultate van van die HPTN 071 (PopART) studie bekendgemaak by die jaarlikse Konferensie oor Retrovirusse en Opportunistiese Infeksies...

Matie-studente beklemtoon omgewingskwessies deur EkoWeek

Studente van die Universiteit Stellenbosch stel hierdie week ʼn groot herwinningsprogram as deel van EkoWeek – ʼn week lange veldtog gemik op bewusmaking van...

US se landbouspan gaan Malawiese boere help

​Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit AgriWetenskappe en sy internasionale vennote gaan Malawi probeer help om planne te maak hoe om minder afhanklik van...

3D X-ray imaging of concrete and asphalt – review paper published

The structural details of concrete and asphalt construction materials are crucial to their mechanical properties and performance. These details (such as...

US maak geskiedenis saam met Michigan State University

“Dit is 'n geskiedkundige geleentheid en ek is seker dat wanneer ons twintig jaar van nou af terugkyk, ons die belangrikheid van vandag se ooreenkoms sal besef...

Diensfooi vir US se aandpendeldiens opgeskort

​Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch het gistermiddag (28 Februarie 2019) besluit om die instelling van ’n diensfooi vir die aandpendeldiens op die...
Subscribe to