Skip to main content

Maties Sport ontvang toekenning van Cape Epic

Die Universiteit Stellenbosch se Coetzenburg-sportvelde is as die beste venue van die 2019 Absa Cape Epic aangewys. Mnr. Jerry Laka, Direkteur: Maties Sport...

SU-dosent trek uiteindelik die rooi toga aan

​Samantha Adams het nog altyd soos 'n professionele studente gevoel. Nadat sy haar baccalaureus- en honneursgraad in Sielkunde aan die Nelson Mandela...

Meer as 3 000 grade en diplomas vandeesweek toegeken by US-gradeplegtighede

​ Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek altesame 3 128 grade en diplomas – insluitende 953 meesters- en 158 doktorsgrade – toe by sy April 2019...

Gewilde Siyakhula-personeelprogram nuut verpak en uitgebrei

Die Siyakhula-personeelprogram is nuut verpak en uitgebrei as deel van die Diensbillikheid- en Diversiteit-kapasiteitsontwikkelingsprogram. Sedert 2016 het meer...

Linda Luvuno sorg vir die natuur

"Ek het altyd die deernis en toewyding bewonder waarmee Moeder Theresa mense kon help," verduidelik Linda Luvuno, wat op 2 April haar doktorsgraad in...

Auxin: 26 Maart - Dr Marina Joubert en Mnr Martin Viljoen

​Op 26 Maart het dr Marina Joubert en mnr Martin Viljoen kragte saamgesnoer vir die aanbied van 'n Auxin-sessie getiteld Building your research profile: The...

ʼn TOEKOMS IN MENSEREGTE? - PANEELBESPREKING TER ERE VAN MENSEREGTEDAG 2019

Die diskoers oor menseregte vind dikwels plaas op ʼn abstrakte akademiese vlak wat die realiteit van gewone Suid-Afrikaners se lewens misken. Regsstudente word...

Eksamenopsieners benodig

Doen aansoek vir opsienersdiens by Junie 2019-eksamens Indien u graag as 'n opsiener diens wil doen tydens die US-eksamens vanaf Dinsdag 21 Mei 2019 tot Vrydag...

Hoe om anders te dink en te leer oor sportwetenskap in Afrika

In die vier jaar sedert die dekolonisasie-debat in die kollig was by Suid-Afrikaanse universiteite, is daar baie gefokus op hoe dekolonisasie kan lyk in die...

Jong vroulike wetenskaplikes presteer in Beijing-wetenskap kompetisie

Phoebe Mgxaji is een van vier Suid-Afrikaanse uitsonderlike tienermeisiewetenskaplikes wat aan die 39ste Beijing Youth Creation Competition (BYSCC) deelgeneem...
Subscribe to