Skip to main content

Eerste groep Gevorderde Diploma in Opvoedkunde slaag 1ste jaar met vlieënd vaandels

In 2018 het die Universiteit Stellenbosch Sentrum vir Pedagogie (SUNSEP) sy eerste inname van studente vir die Gevorderde Diploma in Onderwys (GDO) Wiskunde...

Éva Tamássy: ‘n Huldiging

Die onlangse afsterwe van die fluitis Éva Tamássy op 30 November 2018 is deur alle musiekliefhebbers betreur. 'n Roudiens het op 12 Desember 2018 in die Dove's...

Talent Ontwikkelingsprogram - 'n Suksesvolle 2018

Die Talent Development Programme (TDP) is 'n gesamentlike innisiatief deur die Departement van Wetenskap en Tegnologie en die Universiteit Stellenbosch Sentrum...

MULTI-SKOOL WETENSKAPKLUB SKOP AF

Die Fakulteit Opvoedkunde in Stellenbosch was op Saterdagoggend 19 Januarie 'n roesemoes van aktiwiteite toe skoolleerders van Stellenbosch en omgewing bymekaar...

Neem kennis, nuwe Maties!

​Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom vandeesweek (21–25 Januarie) 5 300 nuwelingstudente op die onderskeie kampusse. Die Universiteit besef maar alte...

Transformasiekomitee se rondleiding help deelnemers om die wêreld deur ander se oë te ervaar

​'n Rondleiding deur die Fakulteit Lettere en Sosiale Wetenskappe se Transformasiekomitee is net een van die maniere waarop hierdie komitee beplan om...

‘Oprah het die trajek van my lewe verander’ – pas gegradueerde dokter

Jare gelede, toe sy nog ʼn kind was en in die vroeë oggendure buite ʼn Soweto-kliniek tou gestaan het vir mediese hulp vir haar ouma se hipertensie, het Boitumelo...

Nuwe inisiatief om besoedeling van Eerste- en Bergriviere aan te spreek

Die Stellenbosch Universiteit Water Instituut (SUWI) is besig om die voortou te neem met die ontwikkeling van 'n nuwe inisiatief om die erge...

Drie natuurwetenskaplikes ontvang Kansellierstoekennings

Drie akademici in die Fakulteit Natuurwetenskappe is met die Universiteit Stellenbosch se Kansellierstoekenning vereer vir hul prestasie in navorsing en leer en...

Kranige wiskundige vereer met SAWV-toekenning

Prof. Stephan Wagner van die Universiteit Stellenbosch het die Suid-Afrikaanse Wiskundige Vereniging (SAWV) se toekenning vir uitstaande navorsing in 2018...
Subscribe to