Pret vir 'n goeie doel was vandeesweek aan die orde van die dag toe duisende nuwelingstudente 'n tree nader daaraan gegee het om ware Maties te word. Hulle het...
Dr Lesetja Kganyago, president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank (SARB), sal in Maart op uitnodiging van die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe en...
“Verwag om ʼn lewensveranderende ervaring te hê." Met hierdie woorde het professor Jimmy Volmink, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...
Drie en vyftig deelnemers aan die verlengde onderwyspraktisynsopleidingsprogram (Extended Education Practitioner Training Programme, EEPTP) het Saterdag 23...
Die Nagraadse Skool vir Ekonomiese en Bestuurswetenskappe het ʼn nuwe groep PhD-studente by 'n funksie in Stellenbosch op Dinsdag, 29 Januarie 2019 verwelkom...
Die Transformasiekantoor en die Sentrum vir Studentegemeenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US) bied reeds sedert die aanvang van verwelkomingsweek...
Die Universiteit Stellenbosch (US) is betrokke by ʼn langtermyn-inisiatief wat voorgestaan word deur die Verenigde Koningryk se Navorsing- en Innovasieraad (UKRI...
Graad R-leerders wie se moedertaal nie Engels is nie, vaar net so goed soos hul Engelssprekende maatjies wanneer dit kom by die stoor en verwerking van klein...
Ortopediese chirurge moes tot onlangs nog op tweedimensionele beeldingsmodaliteite soos X-strale, rekenaartomografie (RT) of magnetiese resonansiebeelding (MRB)...
Meer as 5 000 nuwe Matiestudente gaan die geleentheid kry om deel te neem aan die jaarlikse Sosiale Impak Gemeenskapsoggend by die Universiteit Stellenbosch...