Skip to main content

Só kan ons geweld en verkragtig stop, sê US-werknemers en studente

Ter ondersteuning van die Wêreldraad van Kerke (WRK) se wêreldwye Thursdays in Black-beweging het die Gender-eenheid van die Fakulteit Teologie aan die...

AAS vereer Nachega met genootskap

Prof Jean Nachega is onlangs deur die African Academy of Science (AAS) vereer toe hy as ʼn genoot aanvaar is. Nachega is die Direkteur van die Sentrum vir...

SciMathUS open deure vir NNS-navorser

Op hoërskool het Gerald Maarman daarvan gedroom om 'n mediese dokter te word. Maar nadat hy sy matriekjaar in 2002 voltooi het, was sy finale graad 12-uitslae...

PanACEA-genootskap bevorder farmakometrika-navorsing

“Ek voel geëerd en aangespoor." Dít was die reaksie van dr Ahmed Abulfathi, ʼn konsultant- kliniese farmakoloog verbonde aan die Fakulteit Geneeskunde en...

Oop-aande - SU botaniese tuin

​Lede van die pulbiek word genooi om die 2-nagtelike blomtyd van die victoria cruziana waterlelie te beleef. Die eerste aand van die ontluiking van die blomkop...

Stellenbosch University well represented to secure win of best PhD presentation at IMSG 2019

From the 13th to 16th January 2019 the University of the Witwatersrand hosted the 11th Igneous & Metamorphic Studies Group Meeting at Kopjeskraal Guest Farm in...

Nagraadse studente 2019 verwelkom die departement

Meesters- en doktorale studente se inname vir 2019 het hul nagraadse navorsingswerkswinkel suksesvol voltooi en hul navorsingsreis in verskillende dele van die...

’n Terugblik op 2018 – hoogtepunte van die Instituut vir Plantbiotegnologie

Vir die Instituut vir Plantbiotegnologie (IPB) aan die Universiteit Stellenbosch was 2018 nóg 'n besige en produktiewe jaar. Een van die kernbedrywighede van...

Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch (US) en die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJRA)

Verklaring deur die Universiteit Stellenbosch (US) en die Suid-Afrikaanse Joodse Raad van Afgevaardigdes (SAJRA) Akademiese vryheid moet omarm en verdedig word...

Matia Mukana, 1ste in FameLab kompetisie

FameLab heat 1 February 2019 We started the year off with a bang! We are pleased to announce the winners of the SU FameLab heat that our Postgraduate Office co...
Subscribe to