Skip to main content

Presisiebosbou-Simposium Ondersoek KI se Rol in Bosbestuur

Aan die begin van Februarie het die Departement Bos- en Houtwetenskappe die hoogs verwagte 7de internasionale Presisiebosbou-simposium aangebied: Op die Drempel...

SUNCOM se Hein Swanepoel vereer met US Kanseliersprys

​Ter erkenning van sy beduidende bydraes tot die Universiteit Stellenbosch (US) het Hein Swanepoel, Senior Direkteur van SUNCOM, die gesogte Kanseliersprys...

Vooruitgang in KI kan wêreld help voorberei vir volgende pandemie

​'n Artikel wat in die Nature-vaktydskrif verskyn het, gee 'n uiteensetting van hoe kunsmatige intelligensie (KI) 'n rewolusie op die gebied van navorsing oor...

VK-Afrika navorsingsprojek steun moeders se geestesgesondheid met musiek

Navorsers van die Universiteit Stellenbosch (US) neem deel aan ʼn internasionale projek wat ondersoek hoe musiek verwagtende moeders se geestesgesondheid kan...

Leer ken jou dosent: Na-ella Khan

Ons het met Na-ella Khan, dosent in ouditkunde, gesels oor haar ervaring as ʹn dosent in die EBW-fakulteit en haar raad aan toekomstige studente. Hier volg haar...

Leer ken jou dosent (en waarnemende dekaan): Prof Pieter von Wielligh

Ons het met waarnemende dekaan en dosent in ouditkunde, professor Pieter von Wielligh, gesels oor sy ondervinding as ʹn dosent in die EBW-fakulteit en sy raad...

Van baniere tot sakkies – US wend Matie-trots aan vir volhoubaarheid

​​​Eerder as om beskadigde promosiebaniere en vlae ná 'n geleentheid weg te gooi, het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n vennootskap met 'n plaaslike NRO...

Sosiale Geregtigheidslesing bied hoop en inspirasie vir onstuimige tye

In 'n inspirerende sosiale geregtigheidslesing het die befaamde sosiale geregtigheid-advokaat Lord Dr Michael Hastings die gehoor van die Universiteit...

Meertaligheid help bevorder inklusiewe onderwys

​In ʼn veeltalige land soos Suid-Afrika is dit van kardinale belang is om leerders se verskillende linguistiese repertoriums in onderrig, leer en assessering te...

Die jongste oor studentefinansiering

Beste studente Die hoëronderwyssektor ervaar nasionaal uitdagings ten opsigte van studentfinansiering, veral NSFAS-kwalifiserende en “verlore middel"-studente...
Subscribe to