Skip to main content

Vier AgriWetenskappe-personeellede deel van fakulteit se rekord-oes PhD’s

​ Vier voltydse personeellede van die Fakulteit AgriWetenskappe is onder die 30 studente wat hierdie week hul doktorsgrade van die Universiteit Stellenbosch...

US meesterstudent vang graad ná brein tumor

​Die skokontdekking van 'n gewas op sy brein het Andrew Steiner se studies net 'n jaar nadat hy met sy MIng-graad by die Universiteit Stellenbosch (US) in 2016...

Eredoktorsgraduandi is kampvegters vir transformasie

Die Universiteit Stellenbosch vereer vanjaar by sy April-gradeplegtighede vier kampvegters vir transformasie in onderwys en menseregte wat ook almal...

US Ingenieurswese-pionier se agterkleindogters kry saam-saam hul doktorsgrade

​Twee agterkleindogters van een van die Universiteit Stellenbosch se pioniers het saam-saam hul doktorsgrade gedurende die instelling se April-gradeplegtighede...

'Daar is geen hysers na sukses, ek moes die trappe klim' sê gehoorgestremde gegradueerde

Toe sy opstaan om haar meestersgraad in fisioterapie te ontvang, het Celize Louw, ʼn gehoorgestremde student, die lang en somtyds swaar pad van afstandsonderrig...

Doktorale graduatus se liefde vir US is “diep en kompleks”

Al mag dr Calvin Ullrich (28) dalk nie seker wees waar sy loopbaan hom in die toekoms mag lei nie, weet hy verseker dat hy eendag na die Universiteit...

Dubbele grade vir FGGW mediese student

ʼn Mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US) het ʼn seldsame en merkwaardige prestasie behaal deur nie net een nie, maar twee grade tegelyktydig te...

Maties Sport ontvang toekenning van Cape Epic

Die Universiteit Stellenbosch se Coetzenburg-sportvelde is as die beste venue van die 2019 Absa Cape Epic aangewys. Mnr. Jerry Laka, Direkteur: Maties Sport...

SU-dosent trek uiteindelik die rooi toga aan

​Samantha Adams het nog altyd soos 'n professionele studente gevoel. Nadat sy haar baccalaureus- en honneursgraad in Sielkunde aan die Nelson Mandela...

Meer as 3 000 grade en diplomas vandeesweek toegeken by US-gradeplegtighede

​ Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek altesame 3 128 grade en diplomas – insluitende 953 meesters- en 158 doktorsgrade – toe by sy April 2019...
Subscribe to