Skip to main content

Jong vroulike wetenskaplikes presteer in Beijing-wetenskap kompetisie

Phoebe Mgxaji is een van vier Suid-Afrikaanse uitsonderlike tienermeisiewetenskaplikes wat aan die 39ste Beijing Youth Creation Competition (BYSCC) deelgeneem...

Nuwe Bos Navorsings Eenheid

​Die Bos en Houtkunde Departement het 'n strategiese en tenvolle befonsde vennootskap gevorm met SAPPI, Mondi en York deur die stigting van 'n gespesialiseerde...

Kommunikasie uit die Raad (25 Maart 2019)

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 25 Maart 2019 vergader. Dit was ons eerste ontmoeting van die jaar sowel as van die US se tweede...

Studente-atlete baat by verbeterings by Maties Gimnasium

Hoëprestasieafrigters en -breiers by Maties Sport moenie net studente-atlete se fisieke werklading bestuur nie, maar ook seker maak dat hulle slim en...

Eerste US Aansoekdag

​ Op Dinsdag 26 Maart 2019 het die Sentrum vir Studentewerwing en Loopbaanadvies (SSW) die universiteit se eerste aansoekdag vir voornemende studente aangebied...

Sportwetenskap val nou onder die FGGW

Die Universiteit Stellenbosch se Departement Sportwetenskap – die eerste departement van sy soort in Afrika – val van vanjaar af onder die Fakulteit Geneeskunde...

Onderwysstudente neem deel aan heel eerste interkontinentale dialoog

Vyftien studente wat tans besig is met hul Nagraadse Onderwyssertifikaat (NOS) by die Fakulteit Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), het verlede...

Navorsing kan speldekussing-uitvoere verder laat blom

​Die buitelandse blommemark betaal 'n premie vir speldekussings met lekker lang, reguit stele wat boonop sonder enige teken van insekte of siektes is. Om dit te...

Voedselwetenskaplikes, wynmense baat by skenking deur PA en Alize Malan Gedenktrust

Die werksaamhede van twee departemente van die Fakulteit AgriWetenskappe word vanjaar ondersteun danksy skenkings wat van die PA en Alize Malan Gedenktrust...
Subscribe to