Ons kan nie bekostig om aanhoudend die onafgehandelde taak van die genesig van ons nasie en die hantering van onverwerkte (of te wel frozen) trauma te ignoreer...
Die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch (US) bied vanaf Februarie 2020 'n nuwe BIng-graad in Data-Ingenieurswese aan. Die graad is 'n...
Maties se spoedvraat Gardeo Isaacs (20) is nie net die huidige Suid-Afrikaanse 400m-kampioen nie, maar ook 'n lid van die span wat Suid-Afrika in Julie by die...
Vier studente-atlete van Maties Sport sal Suid-Afrika in Julie by die Wêreldstudentespele in Italië verteenwoordig. Gardeo Isaacs en Breyten Poole (Maties...
Die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs sy 25 jaar-vennootskap met die gemeenskap van...
'n Genetiese katalogus van die insekplae wat op inheemse en verboude olyfboomspesies in Suid-Afrika voorkom, word tans saamgestel deur 'n klein span genetici...
“Ek hoop dat die Ubuntu Dialoë-program 'n ander tipe gesprek sal ontlont – waar mense buite die boks oor die idees van Ubuntu kan dink. Ek hoop die studente en...
Dr. Steve Kroon van die Afdeling Rekenaarwetenskap by die Universiteit Stellenbosch (US), is een van slegs vier kundiges op die gebied van masjienleer ter...
Superrugby-ondersteuners en -kenners skud elke naweek hul koppe in ongeloof en frustrasie wanneer nog 'n onwettige en gevaarlike skoonmaak (of te wel cleanout)...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reusestap vorentoe geneem om die vasteland se leier op die gebied van klimaatsverandering te word. Die Universiteit is...