Talle Suid-Afrikaners sterf jaarliks op ons paaie ondanks padveiligheidveldtogte en dreigemente van swaarder strawwe vir roekelose bestuurders. Hierdie sterftes...
Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Navorsingsontwikkeling het onlangs gasheer gespeel vir 'n kollega wat aan die ander kant van die aardbol by die...
By 'n spesiale toekenningsgeleentheid van die Universiteit Stellenbosch se Bestuurskool (USB) ter viering van sy beste nagraadse studente verlede week, het dr...
Prof Thuli Madonsela, wat die leerstoel vir Maatskaplike Geregtigheid en die Reg aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Regsgeleerdheid beklee, lei...
In die April 2019-uitgawe van die tydskrif Accountancy South Africa (ASA) handel die voorbladstorie deur Lisette Lombard oor drie alumni van die US Skool vir...
“Ons het almal 'n verantwoordelikheid. Ek kan dalk nie die hele wêreld verander nie, maar as ek een mens se lewe deur musiek kan aanraak en verander, het ek my...
Gedurende haar grootwordjare in die landelike gebied van KwaZulu-Natal het S'nothile Gumede altyd gedink haar drome is te verregaande en dat sy nooit haar drome...
Die tegnologie wat gebruik word in laag-op-laag vervaardiging, ook bekend as 3D-drukwerk, het die afgelope paar jaar groot ontwikkeling getoon. Dit is vandag...
Die Skool vir Rekeningkunde is in sy skik met die slaagsyfer van 88% wat die HonsBRek-studente van 2018 in die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde...
Hy wil graag 'n rol speel in die ontwikkeling van sport by universiteite en kolleges in Suid-Afrika, Afrika en die wêreld. Dit is hoekom mnr. Jerry Laka...