Skip to main content

Suid-Afrika se mosselwurm is inheems en al vir miljoene jare in die omte

'n Nuwe studie deur die Universiteit Stellenbsoch (US) het bevestig dat die mosselwurm eintlik 'n inheemse spesie is wat ons kus reeds vir die afgelope 6,4...

Maties wen sewe goue medaljes by USSA Atletiek

Maties se atletiekspan het sewe goue medaljes gewen by die USSA Atletiek-byeenkoms wat van 4-6 April by Coetzenburg aangebied is. Justine Palframan het goud in...

Aftreegeskenk van R40 000 vir Chemie-uitreikinisiatief

'n Skenking van R40 000 is onlangs deur Prof Wolfgang Mackenroth, voormalige visepresident van BASF, en die internasionale welsynsorganisasie Kiwanis, aan die...

TygerMatie met groot hart is nuwe Mej Varsity Cup

Ayabonga Zantsi, die finalejaar- arbeidsterapiestudent wat as Mej. Varsity Cup 2019 gekroon is, gaan haar platform gebruik om gemeenskapsprojekte te bevorder...

Vlugtelinge, asielsoekers trek aan die kortste ent in SA

Vlugtelinge en asielsoekers in Suid-Afrika vind nie altyd die beter lewe waarop hulle gehoop het nie. Hulle sukkel om toegang tot maatskaplike hulp...

Oud-Matie kry hoogste punte ter wêreld

Oud-Matie Devin Kruger het wêreldwyd die gesamentlike eerste plek behaal in die internasionale eksamen in Februarie vanjaar van die Geoktrooieerde Instituut vir...

Eerstejaarsprestasietoekennings 2019

First-year Achievement Awards / Eerstejaarsprestasietoekennings / Amabhaso eMpumelelo waBafundi boNyaka wokuQala Prof Arnold Schoonwinkel, Viserektor: Leer en...

Ruk primêre gesondheidsorg reg om Suid-Afrika gesonder te maak

Volgens een of ander maatstaf – gesonde lewensverwagting, vetsug en depressie, en meer – is Suid-Afrika die ongesondste land ter wêreld. Dit is ʼn ontnugterende...

CUGH kursus wakker passie aan vir openbare gesondheid

'n Onderafdeling in Openbare Gesondheid by die Consortium of Universities for Global Health (CUGH) in Washington was al wat nodig was om vyfde-jaar mediese...

Auxin - 23 April: “Geestesvrugte saam met straatslimheid”

AUXIN aangebied deur Die Sentrum vir Onderrig en Leer (SOL) Titel van Aanbieding “ Geestesvrugte saam met straatslimheid". Besinnings oor die eerste vyf jaar...
Subscribe to