Skip to main content

US verwelkom Pierre de Vos as deel van Vryheidsdagpaneel

​Ter viering van Vryheidsdag later die week het die Universiteit Stellenbosch (US) se Transformasiekantoor onlangs 'n paneelbespreking oor “Vryheid van...

Bekroonde dokumentêr toon hoe ma en dogter die generasiestryd aanpak.

Dit is die verhaal waarby gehore met die Universiteit Stellenbosch (US) se vertoning van Whispering Truth to Power ingetrek is. Dié bekroonde dokumentêr is op...

Studente-entrepreneur ding om wêreldeer mee

​Keaton Harris, ʼn mediese student van die Universiteit Stellenbosch is weer eens vereer vir sy innoverende nuwe onderneming, InforMED. Hierdie keer is hy bo van...

Du Toit neem leisels oor by Afdeling Rumatologie

Internis en rumatoloog dr Riëtte du Toit is onlangs aangestel as senior lektor en nuwe hoof van die Afdeling Rumatologie aan die Universiteit Stellenbosch se...

US se MSc-graadprogram in Voedsel- en Voedingsekerheid lewer eerste oes

In die annale van die Universiteit Stellenbosch (US) sal Alison Barr, Hlanzeka Mpanza en Anja Lategan opgeteken staan as die eerste ontvangers van 'n MSc-graad...

Maties Rugby wen tweede agtereenvolgende Varsitybeker-titel

Maties Rugby het die gesogte dubbele titel in die Varsitybeker-kompetisie vir 'n tweede jaar agtereenvolgens gewen. Nes in 2018, het sowel die Maties...

Studente-atlete ‘geëerd en dankbaar’ om Bettie Harmsen-beurs te ontvang

“Die Bettie Harmsen-beurs is 'n beurs met 'n persoonlike invalshoek. Dit gaan nie bloot daaroor om vir julle geld te gee nie, maar eerder om vir julle...

US Top100 Voederskole

​Sedert 2016 erken die Universiteit Stellenbosch jaarliks die Top100 voederskole (gebaseer op registrasies) vir hul verbintenis tot uitnemendheid, ontwikkeling...

Prof Pumla Gobodo-Madikizela ontvang derde eredoktorsgraad

Professor Pumla Gobodo-Madikizela, bekleër van die navorsingsleerstoel vir Historiese Trauma en Transformasie aan die Universiteit Stellenbosch (US), het Vrydag...

US verwelkom die wêreld vir SIAN 2019

Hoe hou ons die Universiteit Stellenbosch (US) internasionaal relevant, dog terselfdertyd toegewy aan Afrika? Hoe bevorder die Universiteit internasionale...
Subscribe to