Skip to main content

Boek ondersoek armoede en ongelykheid

​Die volgende artikel deur Val Boje is op 26 April 2019 in die Pretoria News gepubliseer: In die lig van die viering van 25 jaar van 'n demokratiese Suid-Afrika...

Topstudente in Rekenaarwetenskap vereer

Die afdeling: Rekenaarwetenskap se toekenningsgeleentheid met prysgeld van R75 000, het vanjaar saamgeval met die tienjaarherdenking van die Andries van der...

FGGW bevestig sy verbintenis tot transformasie

Na die ernstige kommer wat uitgespreek is oor ʼn artikel deur navorsers van die Departement Sportwetenskap, wat sedert Januarie 2019 deel is van die Fakulteit...

Stelselvernuwingsprojek loop uit op kontrakte vir voorpunttegnologie-stelsels

Met die onlangse ondertekening van twee sagtewarekontrakte is die analise-, beplanning- en verkrygingsfase van die Universiteit Stellenbosch se...

Prof Jordan neem leisels oor by Verpleeg- en Verloskunde

Met ʼn voorgraadse verpleegprogram wat vanjaar heringestel is aan die Universiteit Stellenbosch (US), is dit ʼn opwindende tydperk om aan die hoof te staan van...

US aanvaar UK se #LunchBoxChallenge om voedselsekerheid en gesondheid te bevorder

Die Universiteit van Kaapstad (UK) het onlangs ʼn beweging getiteld die #LunchBoxChallenge van stapel gestuur. Hierdie inisiatief is daarop gemik om die...

AvOL 2019 Konferensie Hoofsprekers - Dr Joy Mighty en Prof Geo Quinot

Die Universiteit Stellenbosch se interne Akademieskap van Onderrig en Leer Konferensie (AvOL) vind plaas tussen 28 en 30 Oktober 2019 by die Lord Charles Hotel...

Twee US-navorsers ontvang FLAIR-beurse

Dr Margreth Tadie, 'n dosent in die Departement Prosesingenieurswese, en dr Debra Rossouw, 'n biotegnoloog verbonde aan die Universiteit Stellenbosch se...

#EndMalaria – a look at the impact of malaria on World Malaria Day

World Malaria Day (WMD) is an international observance commemorated every year on 25 April and recognizes global efforts to control malaria. Globally, 3.3...

US Departement Bos- en Houtkunde lewer rekordgetal PhD’s

Van die inheemse Suid-Kaapse woude tot in Tanzanië, van die Miombo-gebied in Zambië tot in Noord-Ethiopië en Wes-Afrika - dit is waar die navorsing van die ses...
Subscribe to