Skip to main content

Samewerkende forum tussen SA en Swede wil ingewikkelde wêreldprobleme pak

​Samelewings wêreldwyd staar ingewikkelde uitdagings in die gesig wat strek van klimaatsverandering en voedselsekuriteit tot kwessies oor geslag en ras en talle...

Internasionale samewerking sal MIV/Vigs-navorsing bevorder

Die Afrika Sentrum vir MIV-/Vigsbestuur by die Universiteit Stellenbosch is deur die Carnegie Afrika-diaspora Genootskapsprogram (CADFP) gekies om saam met 'n...

Matie Matia verower 2de plek in nasionale FameLab-kompetisie

Matia Mukama, 'n doktorale student in Voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US), het tweede geëindig in die 2019 Suid-Afrikaanse FameLab...

US bied baie suksesvolle seminaar vir verpleegkunde-onderwysers aan

​Meer as 80 verpleegkunde-onderwysers van die Wes-Kaap en ​elders het in Maart by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en...

Strenger wette kan politici keer om finansiële besluite te beïnvloed

​Die volgende artikel deur prof Tania Ajam van die US Skool vir Publieke Leierskap (SPL) is deur The Conversation op 8 Mei 2019 gepubliseer:Vir enige regering...

Hipermoderne studente-inligtingstelsel plaas die US op ’n hoër vlak

Die implementering van SUNStudent, die nuwe voorpunt-tegnologiese studente-inligtingstelsel (SIS) van die Universiteit Stellenbosch (US), het vandeesweek...

Navorsers keer na gemeenskappe terug met resultate van baanbrekerstudie oor MIV-voorkoming

Oor die afgelope paar weke het inwoners van nege gemeenskappe in en om Kaapstad en die Wynland-distrikte byeengekom om die primêre uitslae van die HPTN 071...

Hulp vir koorseuns met brekende stemme

Koorseuns wie se stemme gedurende puberteit begin breek, sukkel soms om die regte te noot haal. Dit skep 'n dilemma vir koordirigente wat nie altyd weet of die...

Nuwe boek wil bydra tot wyer dokumentasie van en eerbetoon aan Suid-Afrikaners se herinneringe van die verlede

Wat was apartheid se invloed op die lewens van Suid-Afrikaners? Hoe leef mense daagliks saam met die pynlike herinneringe? Op watter manier doen ons navorsing...

US steun terugtrekking van vaktydskrif-artikel

Die Universiteit Stellenbosch steun ten sterkste die terugtrekking van die artikel Age- and education-related effects on cognitive functioning in Coloured South...
Subscribe to