'n Simposium oor “die herstrukturering van wetenskap en navorsing aan die Universiteit Stellenbosch (US) op grond van geregtigheid, insluiting en etiese...
Universiteite in Suid-Afrika en Afrika het die afgelope tyd die bevordering van doktorale akademieskap as 'n deurslaggewende faktor vir die ontwikkeling van...
Die Afrikastudenteraad (ASR) by die Universiteit Stellenbosch (US) is in 2012 geskep om Afrikastudente op kampus byeen te bring, verwantskap te versterk en op...
Toe Mary Grace Katusiime, ʼn PhD-student in die Departement Mediese Virologie aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe van die Universiteit...
World Hypertension Day: Do you know your blood pressure? High blood pressure is medically known as hypertension. When blood pressure exceeds a certain threshold...
Aan die einde van verlede jaar het Informasietegnologie ʼn nuwe, gebruikersvriendelike versoek en insident aanmeldingstelsel vir personeel en studente in werking...
Die Universiteit Stellenbosch (US) bou sy missie uit om 'n transformerende studente-ervaring te bied deur leergeleenthede en universiteitsaktiwiteite wat buite...
Dr Anton Ehlers, 'n Senior Lektor in die Departement Geskiedenis aan die Universiteit Stellenbosch, het onlangs 'n ministeriële toekenning ontvang van die Wes...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se sewende jaarlikse Biblioteeknavorsingsweek is Maandag, 13 Mei 2019 van stapel gestuur. Dit sal vir die hele week tot...
Danksy die harde werk en toewyding van 'n groep personeellede en 'n nagraadse student van die Departement Algemene Taalwetenskap aan die Universiteit...