Skip to main content

US verwelkom nuwe kampvegter vir kampusgesondheid

Die Universiteit Stellenbosch (US) het in Februarie ʼn nuwe era vir Kampusgesondheidsdiens (KGD) betree toe dr Pierre Viviers deur dr Kathy Grammer as Senior...

Kanselierstoekenning vereer prof Blaauw se 40-jaar van uitnemendheid in Dieetkunde

Professor Renée Blaauw van die Afdeling Menslike Voeding aan die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het...

Lord Hastings hoop om mense aan te vuur met 6de jaarlikse Sosiale Geregtigheidslesing by US

​Die hoogs verwagte sesde jaarlikse sosiale geregtigheidslesing sal hopelik mense aanvuur om meer tyd, energie en hulpbronne aan sosiale geregtigheid te wy. Dit...

Herdink die Dekoloniale Oomblik: Na 'n Etiek van Gasvryheid in Hoër Onderwys

ALOV Onderrig-Leer-Assessering Seminaar U word genooi na die eerste kwartaallikse Onderrig-Leer-Assessering seminaar van 2025, aangebied deur die Afdeling vir...

US-VK-vennootskap versterk waarneming van respiratoriese siektes in SA en VK

'n Noord-Suid-vennootskap tussen die Genomiese Waarnemingseenheid (GSU) by die Wellcome Sanger-instituut en die Sentrum vir Epidemiese Reaksie en Innovasie...

Skeidsmure moet afgebreek word om vroue, meisies in die wetenskap te bevorder

​Die Internasionale Dag van Vroue en Meisies in die Wetenskap word jaarliks op 11 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir die Mail & Guardian skryf prof...

KI, Geletterdheid en die Universiteit: Waar staan ons nou?

U word uitgenooi om die middagete Auxin-sessie by te woon wat deur die Sentrum vir Onderrig en Leer aangebied word. Spreker: Dr Hanelie Adendorff ​Onderwerp: KI...

Inskrywings vir 2025 is oop!

​Inskrywings vir 2025 is oop!​​ Is jy ’n tutor, demi, moduleassistent, leerassistent, onderrigassistent of assesseringsassistent? Verbeter jou vaardighede en...

US-professor nou Voorsitter van Southern Africa Food Lab

Prof Kennedy Dzama, Visedekaan vir Navorsing, Nagraadse Studie en Innovasie by die Fakulteit AgriWetenskappe, is aangestel as Voorsitter van die Southern Africa...

Nuwe verslag beklemtoon die impak van vroeë skooltoetrede en geslagsverskille in Suid-Afrikaanse onderwys

​'n Nuwe verslag deur die Universiteit Stellenbosch se Navorsingsgroep oor Sosio-ekonomiese Beleid (Resep) lig kritieke uitdagings in Suid-Afrikaanse onderwys...
Subscribe to