Twee wetenskaplikes van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) is genomineer vir die gesogte 2018/...
SOL AUXIN SESSIE, 23 APRIL 2019By Fakulteit Opvoedkunde E3008, 12:45 – 13:45 Me Shona Lombard het in hierdie Auxin aanbieding navorsing gedeel oor die unieke...
Voornemende Maties het net tot 30 Junie 2019 om aansoek te doen om aan die Universiteit Stellenbosch (US) te studeer. 30 Junie is ook die sperdatum om aansoek...
Samewerkende en wedersyds voordelige vennootskappe tussen die publiek en die private sektor, akademiese instellings en die burgerlike samelewing is die enigste...
Die eerste 10 kandidate het die SoEL kortkursus in Akademieskap van Opvoedkundige Leierskap suksesvol voltooi. Hulle het dit op 12 April 2019 met ‘n plegtige...
JC Louw, 'n nagraadse student in Fisika van die Universiteit Stellenbosch (US), is een van die 20 top-Suid-Afrikaanse jong wetenskaplikes wat die 69 ste...
David Niyukuri, 'n PhD-student in Wiskunde van die Universiteit Stellenbosch (US), was lid van die span epidemioloë wat die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO)...
Prof Izak van Biljon, wat die oudste lewende dekaan van die US Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe was, is op Saterdag, 8 Junie 2019 op die ouderdom van...
Meer as 2000 personeellede en studente van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het helder, snaakse en nie...
Dr Marcela Espinaze van die Universiteit Stellenbosch weet meer as die gemiddelde persoon oor die bosluise en vlooie wat 'n natuurlik deel is van 'n Afrika...